Centurion Hotel Apartment 601

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Hierdie eenheid is in die Centurion All-Suite Hotel Holiday Apartment Resort. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming wat in die gonsende area van Seepunt en Drieankerbaai geleë is. Die woonstel, Apartment 601, is op die agste vloer en bied panoramiese uitsigte na die ooste oor Leeukop, Fresnaye, Seepunt en die see wat aan die regterkant voor jou uitstrek.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte sitkamer met 'n dubbelslaapbank, 'n oopplan-kombuis wat ten volle toegerus is en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Verder is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi beskikbaar. Die minimalistiese dekor en skoon ruimte sal bydra tot gaste se ontspanning en 'n stres-vrye vakansie.

Geriewe in die eenheid sluit die volgende in: 'n groot beskutte swembad wat baie son kry en see-uitsigte bied, ontvangs, 24 uur-sekuriteit en 'n 24 uur-portierdiens. Daar is hysbakke vir gaste en goedere, 'n haarsalon en onderdakparkeerplek.

Let asseblief daarop dat gaste wat ná 20:00 inklok, 'n fooi van R300 moet betaal.

Slaapplek

'n Bespreking by Centurion Hotel Apartment 601 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Centurion Hotel Apartment 601 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R735 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za