Centurion Hotel Apartment 609

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Centurion All-Suite Hotel Holiday Apartment Resort is uiters gewild en geleë in die besige, vinnig ontwikkelende, kosmopolitaanse area van Seepunt of Drieankerbaai. Woonstel 609 is op die sesde verdieping en is 8 vloere bo grondvlak. Die slaapkamer en leefarea het panoramiese uitsigte op Leeukop aan die westekant en uitstekende see-uitsigte aan die regterkant.

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte sitkamer met 'n dubbelslaapbank, 'n ten volle toegeruste oopplan-kombuis en 'n en suite-badkamer met 'n bad en oorhoofse stort. Dit is minimalisties gemeubileer. Verder is daar ook 'n TV met sekere DStv-kanale om jou te vermaak. Daar is ook gratis WiFi beskikbaar.

Geriewe in die eenheid sluit die volgende in: 'n groot beskutte swembad wat baie son kry en see-uitsigte bied, ontvangs, 24 uur-sekuriteit en 'n 24 uur-portierdiens. Daar is hysbakke vir gaste en goedere, 'n haarsalon en onderdakparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Centurion Hotel Apartment 609 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Centurion Hotel Apartment 609 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R615 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za