Centurion Hotel Apartment 708

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Centurion All-Suite Hotel Holiday Apartment Resort is uiters gewild en in die besige, vinnig ontwikkelende, kosmopolitaanse omgewing van Seepunt/Drieankerbaai geleë. Woonstel 708 is op die sewende verdieping en is 9 verdiepings bo grondvlak. Die slaapkamer en leefarea het westelike panoramiese uitsigte op Leeukop en uitstekende see-uitsigte aan die regterkant.

Die woonstel bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, aparte leefarea met 'n dubbelslaapbank, volledig toegeruste selfsorgkombuis met 'n oopplan-uitleg en 'n en suite-badkamer. Dit is minimalisties gemeubileer. Daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.

Geriewe in die eenheid sluit in: 'n groot, beskutte, skitterende, sonnige swembad met see-uitsigte, ontvangs, 24 uur-sekuriteit en 24 uur-portierdiens. Daar is passasiers- en goedere-hysbakke, 'n haarsalon en onderdakparkeerplek.

Slaapplek

'n Bespreking by Centurion Hotel Apartment 708 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Centurion Hotel Apartment 708 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R735 per nag (vir 4 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]