LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Accommodation @ Ryneveld | LekkeSlaap
+17

Accommodation @ Ryneveld

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

[email protected] is in Pierre van Ryneveld in Centurion geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oorslaapplek naby 'n verskeidenheid geriewe soek.

Die kamer het 'n dubbelbed, 'n lessenaar met 'n stoel en ingeboude kaste. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer is vas aan die hoofhuis, maar het 'n privaat ingang en beskutte parkeerplek. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n eenplaat-induksiestoof, potte, 'n pan, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware.

Daar is ook gratis WiFi, 'n TV met DStv, Netflix, Showmax en YouTube. Gaste het toegang tot die swembad.

Besienswaardighede in die area sluit Menlyn Park, Time Square Casino, Irene Village Mall, Jan Smuts Huismuseum en Rietvleidam in.

Slaapplek

’n Bespreking by Accommodation @ Ryneveld sluit in:

Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 7 resensies vir Accommodation @ Ryneveld
Netheid
4.4/5
Diens
4.1/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Accommodation @ Ryneveld het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bourne-weg 3, Pierre van Ryneveld, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51efad63297b51ec65b705094ba3df75a6b4de99832b5f5dae21fb70d29a5fe2c9fbdf038aa25ad0c22831bfa327c4b94d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 3 Bourne Road Pierre van Ryneveld 0157 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.84091 28.236049
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!