Paternoster Akkommodasie by Ceol Na Mara | LekkeSlaap
+12

Ceol Na Mara

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambylstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ceol Na Mara bied slaapplek vir 4 persone teen die see in Paternoster. Dié eenheid is ideaal vir gesinne of vriendegroepe wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Daar is 'n koningingrootte-sleebed op die toegeboude balkon en ekstra lang enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Albei slaapkamers het en suite-badkamers. Verder is daar ook 'n ekstra stortkamer en 'n slaapbank vir 2 kinders (nie vir volwassenes nie) in die leefarea.

Die ruim, gemeubileerde leefkamer het 'n rustige atmosfeer, 'n koolstoof en oorspronklike kunswerke van Karin Sell, 'n plaaslike kunstenaar. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, skottelgoedwasser, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n elektroniese kluis. 'n TV met plaaslike kanale is beskikbaar. DStv kan teen 'n ekstra koste geaktiveer word.

Addisionele geriewe: veilige parkeerplek in 'n motorhuis vir 1 motor, 'n wasmasjien en tuinstoele. Gaste kan ook lekker op die stoep met sy ingeboude braaiplek kuier.

Paternoster is sowat 150 km noord van Kaapstad langs die R27, en 15 km noordwes van Vredenburg, en maak dit 'n gewilde naweekbestemming onder Kapenaars. Die Weskus is bekend vir sy ryk verskeidenheid plantspesies en lok veldblom-entoesiaste van regoor die wêreld.

Slaapplek

’n Bespreking by Ceol Na Mara sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Ceol Na Mara
Netheid
3.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Ambylstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ceol Na Mara het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ambylstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlODdmMDgzLTM1YWYtNDIxOC05YmViLWE2Y2Y1YzMxMTcxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 5 Ambyl Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -32.804427777778 17.898647222222
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za