Chantilly Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Rea G - Mrt 2024
Algehele gradering
Nie dieselfde positiewe ervaring as 'n vorige keer nie.
Chantilly Guest House se terugvoer
Beste Rea,
Ek is baie jammer om dit te hoor. Ek moes ongelukkig vir 'n groot operasie gaan en daar het mense vir my ingestaan. Dit wys dat die baas op die plaas moet wees. As u weer kom, bly u gratis om op te mask. Stuur asb. vir my 'n e-pos met alles wat verkeerd was sodat ek kan kyk dat dit reg kom.
Groete,
Tanya
Raymond G - Mrt 2024
Algehele gradering
Lovely tranquil guest house with a beautiful garden.
Chantilly Guest House se terugvoer
Thank you so much. We hope to see you again.
Rea G - Jan 2024
Algehele gradering
Die pragtige tuin, kristalhelder swembad en stilte het alle verwagtinge oortref.
Chantilly Guest House se terugvoer
Baie dankie. Hoop om julle weer gou te sien.
Shireen A - Des 2023
Algehele gradering
Tranquil, comfy, bliss.
Chantilly Guest House se terugvoer
Thank you. We hope to see you again soon.
Cut N - Jun 2022
Algehele gradering
It’s amazing. You feel home. It’s very convenient.
Chantilly Guest House se terugvoer
Thank you so much. I am glad you enjoyed it.
Elizma F - Mei 2022
Algehele gradering
Cost and tranquil.
Chantilly Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ek is bly jul het geniet.
Ebrahiem A - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasmagories
Chantilly Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Rina V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige, ruim kamer met uitsig oor swembad.
Chantilly Guest House se terugvoer
Baie dankie! Ons is bly julle het alles geniet.
Corrie F - Jun 2021
Algehele gradering
Netjiese verblyf in Ceres.
Chantilly Guest House se terugvoer
Thank you very much we’d be happy to see you again.
Melvina L - Jan 2021
Algehele gradering
Wonderful.
Chantilly Guest House se terugvoer
Thank you so much!
Francilene B - Nov 2020
Algehele gradering
Eienaars was baie gasvry en vriendelik.
Chantilly Guest House se terugvoer
Net 'n plesier. Bly hul het dit geniet.
Nerina Veronika R - Sep 2020
Algehele gradering
Safe, comfortable beds, spacious rooms, lovely braai and cooking area with table and chairs.
Chantilly Guest House se terugvoer
Thank you very much for your appreciative review.
We hope to see you again.
Tanya & Frank
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alheitstraat 18, Ceres, 6835, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom