Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chapman View Villa

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Juanica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Chapman View Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Freddy D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddy D
Enkelreisiger

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Baie lekker, rustig na 'n besige dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gleason D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gleason D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Amazing, thank you for the warm welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan P
Gesin met klein kinders

Warm welcome felt homely. We really enjoyed our stay and will definitely be back.

Was wonderful to get away with my boys. It was a pleasant stay close to the beach and shops. Owners went out of their way to make our braai happen. And the view at night was just spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esteban S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esteban S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gebly en dit baie geniet!

Ons het vreeslik lekker gebly by Chapman View. Vriendelike mense, sal hulle aanbeveel en vir seker sal ons weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius U - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius U
Enkelreisiger

Ekt baie lekker gebly. Ruim kamer met al die nodige. Baie mooi uitsig.

Ek was baie vriendelik ontvang en het lekker gebly. WiFi was deurentyd beskikbaar en die gasvryheid was uitstekend om die 'loadshedding' skedule aan my te stuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jean H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede met alles wat Chapman View bied.

Groot oopplan-kamer, modern en skoon. Pragtige uitsig en veilige parkering reg voor jou kamer. Het nie stortseep gesien nie, daar was wel handseep. Daar is noodliggies wat aangaan is as die krag afgaan. Ons is hartlik ontvang en het heerlik oornag.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig. Sal weer gaan.

Toe ons daar aankom was ons goed verwelkom. Die naweek was baie rustig WiFi was on top. Vat miskien 'n braai stand, en miskien 'n wasbak om skottelgoed te was. Sal enige iemand aanraai om soontoe te gaan, naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 280
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chapman-laan 85, Mountainside, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd68db738e8953fc06863fc99782893d177f04c4afc580e1dc99f4f82f9fb871beb37d72d0c89d8e1195570ec39eab92f5db2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 85 Chapman Avenue Mountainside 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.15762578026 18.880967608633
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem