Chapman's View Villa
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindum-keeromstraat 7, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 000 per nag, vir 9 mense
Beskrywing
Chapman's View Villa bied luukse selfsorgverblyf in 'n villa teen die hange van die bekende Chapman's Peak-berg naby Noordhoek-strand en Noordhoek Farm Village met sy uitstekende restaurante. Die villa bied see-uitsigte in die verte en het 'n sonverhitte swembad.
Die Villa het 'n PV-sonkragstelsel om die ligte, alarmstelsel, hekke en meeste van die muurproppe tydens beurtkrag aan te hou.
Die villa bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n koninggrootte-bed en enkelslaapbank in die vierde slaapkamer. Hierdie slaapkamers het en suite-badkamers met 'n bad en stort of slegs 'n stort.
Dié huis het 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, braai-area, swembad, DVD-speler, DStv, sitarea, eetarea, 'n omheinde tuin en parkeerplek in 'n motorhuis op die perseel in.
'n Wynlandgoed en 'n groot winkelsentrum is net 'n paar minute se ry ver.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Antje Brandt And Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Lindum-keeromstraat 7, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
- Gaste dink Chapman's View Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 mense
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lindum-keeromstraat 7, Noordhoek, 7979, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom