Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chapunga

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R800 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Wees asb. respekvol teenoor die bure en hou die geraasvlakke veral tussen 22:00 en 08:00 laag.
Geen partytjies en oornagbesoekers word toegelaat nie, verblyf is slegs vir die bespreekte gaste.
Rook is in die huis verbode, en indien gaste buite rook moet hulle verseker dat dit nie in huis waai nie.
Die stompies en as moet asb. in die asblik gegooi word.
Gaste moet asb. die deure en vensters toemaak en sluit as hulle uitgaan. Die alarm moet ook geaktiveer word.
Gooi asb. die rommel in die swartsakke. Die munisipaliteit kollekteer die rommel op Maandagoggende vanaf 08:00.
Los asb. die groen asblik voor die motorhuis Sondagaand voor afhaal op Maandag. Moet dit asb. nie enige ander tyd of dag daar los nie.
Gaste moet die water asb. spaarsamig gebruik en verseker dat die krane behoorlik toe is.
As gaste die braai gebruik, maak hulle asb. seker maak dat daar geen warm kole is wanneer hulle gaan slaap nie. Die wind kan vinnig opsteek en daar is baie vlambare fynbos (plantegroei) rondom.
Moet asb. nie die badhanddoeke strand toe neem nie, daar sal strandhanddoeke voorsien word.
As gaste van die strand af terugkom, moet hulle asb. alle sand onder die krane buite afwas en dit nie in die huis of storte inneem nie, omdat dit die dreine blokkeer.
Daar is 'n wasgoedlyn buite teen motorhuismuur.
Wanneer gaste vertrek, moet hulle asb. al die beddens stroop en al die lakens, duvetoortreksels, kussingslope, handdoeke, badmatjies en kombuishanddoeke wat in die badkamers gebruik is, los.
Gee asb. alle sleutels en afstandbeheerders met uitklok terug.
Moet asb. nie enige boeke, tydskrifte, kombuistoerusting, dekor, of enigiets anders wat aan die huis behoort, verwyder nie.
Gaste moet asb. die eienaars laat weet as hulle iets breek, of as iets reggemaak moet word.
Moet asb. geen kos of bederfbare goed in die yskas, vrieskas of kombuis los nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de straat 314, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b5b87d10e1841303899e907a064d9f33e1ea33140f913d1bc98c45c5b833e2c5217951d77e0be0ae5820d45d47f7605f591?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 314 7th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -34.41263 19.2986839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem