Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chardonnay Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Poenie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Chardonnay Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Laurentia D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurentia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply amazing venue.

So tranquil and peaceful. Loved the view and really enjoyed my stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teleni S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teleni S
Besigheidsreis

Place to relax and take stock.

The place was clean and quiet. Comfortable to sleep. I really enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greta Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig, goeie geriewe.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cammy S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cammy S

Pragtige uitsig, perfekte ligging, heerlike wyn.

Ons het baie lekker gebly. Dit was absoluut heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging. Baie privaat.

Ons het ons verblyf baie geniet. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charisse S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charisse S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, met 'n pragtige uitsig en baie goed ingerig.

Ja, ons het baie lekker gebly. Die plek is rustig en mooi. Dit is privaat en ook goed ingerig met alles wat jy sal benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mercia D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cottage is beautifully located on wine estate.

Had a lovely, peaceful stay. From the complimentary biscuits and wine-tasting, could not fault anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talita M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige plaasverblyf met alle moontlike geriewe.

Ons het baie lekker gebly by Chardonnay Cottage. Die rustigheid, stilte en uitsig was lafenis vir die siel. Die ligging van die plaas is perfek, naby genoeg aan die dorp, maar ook ver genoeg om rustige verblyf te verseker. Die plek is goed toegerus met alle moontlike geriewe en daar is ook genoegsaam voorsiening gemaak vir beurtkrag. Poenie se gasvryheid asook die honde en hoenders wat af en toe kom inloer het, het verder gesorg dat ons baie welkom gevoel het. Ons kan Chardonnay Cottage beslis aanbeveel en sal graag in die toekoms weer daar wil oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maruis L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maruis L
Gesin met tieners

Verblyf vir sportdeelname.

Lekker stil plaasomgewing wat naby meeste toerisme-aantreklikhede geleë is. Ideaal indien jy nie langs die see wil bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelvlei Landgoed, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdef4bae1abaaaffc8f473789ab1c873065a477ef61daa132a65ad14b7f75c675b5604bb5065398c4e4f66da8357a271c40ec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Middelvlei Landgoed Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.930529188746 18.833675570778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem