Charlesford Farm River Camp
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 15 Apr 2024 tot 6 Sep 2024.
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Phantom-pasweg, Charlesford Plaas, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R400R267 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Charlesford Farm River Camp is op die Phantom-pas in Knysna en bied gehalte-kampverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede in en rondom Knysna.
Verblyf is beskikbaar in 5 kampstaanplekke wat elk geskik is vir 5 gaste en op die oewer van die rivier geleë is. Daar is baie bome, skaduwee en mooi uitsigte op die omliggende heuwels.
Geriewe sluit 'n gemeenskaplike kombuis met 'n gasstoof en 'n opwasarea in. Daar is ook gemeenskaplike ablusiegeriewe met warmwater-storte en spoeltoilette.
Daar is nie elektrisiteit nie, maar wel ligte wat sonkrag-aangedrewe is.
Daar is braaigeriewe en piekniekbanke waar gaste hul maaltye kan voorberei en saam kan eet.
Die kamp is ongeveer 15 km vanaf Knysna.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Lize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Phantom-pasweg, Charlesford Plaas, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Charlesford Farm River Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 25 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: Phantom-pasweg, Charlesford Plaas, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom