Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Charlesford View Cottages

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sanet Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Charlesford View Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Gp J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gp J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gaan beslis weer.

Wow. Uitstekend. Asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl G
Saam met eggenoot / lewensmaat

"Awesome" ste plek bo in die berge.

Hierdie is die "awesome" ste plek bo in die berge naby Knysna. Dit is 'n moet om hier te bly. Veilig en stil. Jy kan net hier bly en jou eie siel weer vind saam met die liefde in jou lewe. Lekker braai, en in die warm Kol Kol die pragtige uitsig geniet. Hier is alles wat jy nodig het. Bonus is dat daar ook battery back-up is. Met loadshedding bly die ligte ook aan. Ook baie vriendelik en help graag met alles. Net buite die dorp vir rustig maar ook naby om alles van die Tuinroete te geniet. Beveel beslis aan en sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 000
R2 000 R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlesford View, Rheenendal, Knysna, 6576, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22a0ffc71ddeba64272652dc19dd385423bee5e8de8bef5655a48221070dd1c6cd7dd9639ddaeee6608cb4474dcfeaa1f6fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 Charlesford View Rheenendal 6576 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.990415069864 22.989915311686
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem