LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+67
Selfsorg in Pellissier

Charrie's Corner   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Liefste Maryn Cresent, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Charrie's Corner bied gerieflike selfsorgverblyf en 2 gaste-kamers in Pellissier, 'n suidelike buitewyk van Bloemfontein. Dit is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers, en is naby die N1 geleë.

Dié selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Albei slaapkamers het ingeboude kaste en beddegoed word voorsien. Daar is ekstra slaapplek op 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Handdoeke en gratis toiletware word voorsien.

Charrie's Corner 1 is 'n gastekamer met 'n privaat ingang en stoep. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak. Die toilet is apart.

Charrie's Corner 2 is 'n gastekamer met 'n privaat ingang en stoep. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Charrie's Corner is naby die Windmill Casino, Checkers Hipermark, Pick 'n Pay en Training Edge-gimnasium geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 521 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Elthecia L
Gesin met klein kinders
5.0
Amazing! It was absolutely phenomenal!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Glen H
Besigheidsreis
5.0
Lekker. Feel free to stay at this location. Great host, 5 minutes from the highway. Restaurant/pub down the road.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Dalena F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plekkie. Vriendelike mense. Ons het baie lekker gebly. Was al voorheen hier en sal weer daar oornag.
Sep 2026
Christina D
5.0
Skoon, netjiese, veilige verblyf. Waarde vir geld. Ek en my dogter het baie lekker gebly by Charrie's Corner. Lucinda se vriendelikheid en gasvryheid ...
Sien meer
Sep 2026
Lizette L
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik, bekostigbaar, netjies en veilig. Dankie baie. Ons het baie lekker gebly. Orals was genoeg beddegoed vir koue reënweer gewees. Die plek is n...
Sien meer
Sep 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 521

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 1 Liefste Maryn Cresent, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Charrie's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Liefste Maryn Cresent, Pellissier, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30a881013b2cbd4ef5e2e85fdd1b82bac433cd2b1c14cbac06fd11d1bbf7f4021ba8e05b83594032aa1c86ff6ec536000fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 521 5 1 5 1 Liefste Maryn Cresent Pellissier 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.163709 26.177646