Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chartfield Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Florian Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 98

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 58 resensies vir Chartfield Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Martin B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martin B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed.

Stayed 4 nights and enjoyed the location in a vibrant part of the Cape Peninsula.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deb O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deb O
Enkelreisiger

1st trip to Cape Town.

This was my first trip to Cape Town and my first trip abroad as a solo female traveler. The staff at Chartfield Guesthouse was exceptionally helpful from the initial booking, arranging airport transfers, and just being genuinely gracious hosts. The view from my room of the bay was spectacular. Waking up to the sunrise and the sound of waves was an extra bonus that I didn't expect. Their coffee and breakfasts were some of the best I had during my stay. As a first-time solo female traveler, I had my concerns about safety, but those were unfounded as I walked everywhere without any issues.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Hi Debbie

Thank you so much for your wonderful and kind words. We here at Chartfield enjoyed hosting you and we are very happy you enjoyed your stay in Kalk Bay. We hope to see you back in the near future.

Chartfield Guesthouse
Stephan M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, pragtige uitsig.

Waarvan ons gehou het: Die kamer is baie netjies, die bed is gróót en baie gemaklik, en die uitsig vanuit die kamer is regtig fantasties. Die beddegoed is van baie goeie gehalte en ons het soos konings geslaap. Daar is boonop ’n koffiemasjien in die kamer! Die stortkop sit lekker hoog; ons is albei lank en kon lekker stort. ’n Klein detail soos om aan te dui watter kant die stort se handvatsel gedraai moet word vir warm water het my aangenaam verras. (Ook, die stort is lekker groot). Die Chartfield-span was baie vriendelik en ons altyd gretig gehelp. Ook waar ons in die dorpie gestap het en werkers in hulle swart tops gesien het, was hulle baie vriendelik. Die ligging is regtig uitmuntend. Ons kon orals in Kalkbaai stap waar ons wou wees, en al is die opkomslag van die hoofstraat af teen ’n stewige bult op, maak die uitsig wat ons geniet het dit die moeite werd. Ons het vooraf gevra of ons sjampanjeglase en ’n ysbak kan kry. Hulle kon ons nie met die ysbak help nie, maar het ons sjampanje in die yskas gebêre. Ons het nie ontbyt gehad nie, maar die verblyf sluit elke oggend ’n gratis oggenddrankie in – en dit word boonop na jou kamer toe gebring! Dit was heerlik om op die stoep te sit, ’n flat white te drink en oor Valsbaai uit te kyk. Ons het nooit nie veilig gevoel nie. Die in- en uitgaan by die gastehuis was moeiteloos danksy hulle goeie veiligheidsisteem. Waarvan ons nie gehou het nie: Parkering in die straat buite die gastehuis was taai. Hoe dit nie ’n eenrigtingstraatjie is nie, gaan my verstand te bowe. Ons was gelukkig om parkering te kry, maar indien jy baie wil rondry, mag jy dalk sukkel om weer ’n plekkie te kry. Die trappe na die dakkamer is baie steil en veral die afkomslag was senutergend vir iemand wat hoogtevrees het. Oor die algemeen is daar baie trappe in die huis – nie vir ons ’n probleem nie, maar dit is dalk iets wat ander mense moet weet. Die gastehuis het 'n pak chips, wyn en water op die tafel in die kamer gehad, maar elk met ’n prys aangeheg. Ons het nie enige gratis items verwag nie, maar dit was vir my bietjie onsmaaklik om te weet ’n bottel water kos R35 ekstra. (Dit gaan nie oor die betaal daarvan nie, maar dis die beste en duurste kamer in die huis). Die kamer kan baat met ’n klein yskassie. Buite die gastehuis is ’n plakkaat teen ’n lamppaal opgeplak: Want to start yoga – Start by bending over and picking up your Dog sh*t. Ja, dit is veronderstel om humoristies te wees, maar die feit dat Chartfield onder op die plakaat dat hulle dit versoek, was heeltemal "off brand". Opsommend: Kalkbaai is ’n lieflike bestemming en Chartfield Guesthouse is beslis die tipe plekkie waarheen ons sal teruggaan. Dit was ’n spesiale geleentheid en ons het vir die Loft gegaan, maar die ander kamers bied dalk beter waarde vir geld as jy nie gepla is oor die uitsig nie. Ons beveel dit beslis aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik ligging, maar parkering is 'n probleem. Heerlike, sonnige vertrekke met wonderlike uitsigte en baie goeie akkommodasie en snoesige, gemaklike beddens. Naby al die besienswaardighede en restaurante.

'n Mens kry 'n absolute kosmopolitaanse (Europese) gevoel. Dit was ons tweede besoek en ons sal vir seker weer daar gaan oorbly. Hulle personeel is nie baie tegemoetkomend nie. Ons het Sondagaand na 'n vertoning gegaan en met ons terugkoms wou ander gaste graag 'n koppie koffie aankoop, maar die jong man aan diens wou nie die moeite doen nie. Hulle roem hul op "room service" met koffie op bestelling in die môre, maar die koffie was koud en toe ek vra vir suiker het ek dit nie gekry nie. Die TV-stel het net betaalkanale, soos Netflix en Amazon.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surina V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as wat ek verwag het!

Waarde vir die slaap was baie goed! Die personeel was baie vriendelik en het ons baie goed hanteer! Dankie vir die verblyf wat ons deur julle gekry het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het een nag daar geslaap. Ons het die omgewing baie geniet en dit is 'n baie mooi gastehuis.

Die gastehuis is netjies en die mense is professioneel. Ons het twee klagtes: Dit is sleg dat 'n mens nie vir jouself koffie of tee kan maak in die kamer nie, dit behoort standaard te wees in gastehuisverblyf. Ons het geen warm water gehad om te stort in die oggend nie. Omdat ons haastig was om te gaan eet en te vertrek het ons dit nie gerapporteer nie, veral omdat ons net die een nag daar gebly het. Dit was wel 'n slegte ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kevin G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin G
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely place to stay, it is ideal with the beautiful coastline, shopping, walks, swimming and fabulous restaurants.

The staff were exceptional, so friendly and helpful and breakfast was delicious and beautifully presented. What a wonderful experience, thank you Florian and your wonderful staff. We will come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tim T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tim T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place.

Would suggest French press coffee in the rooms. While a coffee delivery to the room is OK, not having good quality coffee in the room is definitely a problem. Single-ply toilet paper at a 5-star place? Never seen that before [nor do I want to].

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Thank you for the 5-stars which we are not. The toilet paper is eco friendly and should be a standard. We hope to see you back. Kind Regards, Florian

Chartfield Guesthouse
Naomi V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi V
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Dis 'n baie mooi plek en ons kamer het 'n lieflike uitsig oor Kalkbaai en Valsbaai gehad. Dis jammer daar is nie koffiemaakfasiliteite in die kamers nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Hi Naomi,

Thank you for your review. It was a pleasure to host you and we are glad you enjoyed the view.

That is correct, the rooms do not have any coffee-making facilities, however, we do offer complimentary tea or coffee brought up to your room in the mornings.

We look forward to seeing you soon again.

Chartfield Guesthouse
Elaine L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L
Saam met vriende

Ek het my 50ste verjaardag gevier in Kalkbaai en ek en 9 van my vriendinne het by die Chartfield Guesthouse oornag.

Ek sal beslis die Chartfield gastehuis aanbeveel. Ons het goeie diens gekry, als was netjies en skoon en oor die algemeen kon ek niks fout vind nie. Die enigste ding wat ek wel wil meld is dat ons kaggels in ons kamers gehad het, ons het kissies met dik houtstompe gekry, dis al. Geen dun hout, geen blitz, geen vuurhoutjies. Ons het baie laat teruggekom by die gastehuis nadat ons uit was vir ete, dit was koud en ons het verskriklik gesukkel om die kaggel aan die brand te kry. Die ander ongemak was dat ons 'n groep van 10 was, ek het geboek dat 2 persone in 'n kamer slaap. Ek het 5 standaardkamers geboek wat almal dieselfde veronderstel was om te wees sodat daar geen onderskeid onder die vrouens sal wees nie. Ek het egter 2 standaardkamers in die gastehuis self gekry, die ander een was baie ver buite om die hoek en dan het ek die familiekamer gekry met 2 kamers in en een badkamer vir 4 mense om te deel wat bietjie ongemaklik was. Dit was ook baie ver uitmekaar uit. As ek in die toekoms 5 standaardkamers boek, is dit presies wat ek wil hê en nie ander kamers wat glad nie lyk soos dit op die webtuiste lyk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya P
Enkelreisiger

Loved it.

Breakfast by candlelight is so nice. Lovely ambiance. Complimentary cappuccinos in bed were such a treat for my mom and I over Mothers Day weekend visit with family in CT. Thank you for making us feel special.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Hello Tanya,

We are so glad you had a great stay. We enjoyed having you and your mother stay with us and we look forward to welcoming you back in the near future

Kind Regards,
Joy-Lynne

Chartfield Guesthouse
Wessel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxed stay with very friendly staff.

The owner offered us his private garage to secure our motorbikes for the evening. Highly appreciated. This is a very nice place to stay for more than one night. Nice rooms and good food.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marelise V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was'n lekker kuier. Ek sal nie weer iemand bo my kop wil he wat 6:00 in die oggend op die houtvloer geraas maak nie. Die ontvangs van gastehuis was yskoud en deure wawyd oop al is daar 'n heerlike kaggel. Ek sou dink kaggel met sagte musiek sal ongelooflik goed vertoon. Die hout in die kamer was nat en daar was nie vuurhoutjies of vuuraanstekers nie, dit was onmoontlik om vuur te maak. Ek sal weer daar bly, maar dalk in somer en so kies dat ons nie gepla word deur boonste vloer se klanke nie.

Ek het nie van die idee gehou dat mens ekstra geld moet laat vir die opwas van skottelgoed nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik geslaap in 'n baie ruim kamer met 'n mooi uitsig en fantastiese ontbyt die volgende oggend.

Fantastiese ontbyt, ruim kamer met goeie geriewe en 'n mooi uitsig oor Kalkbaai se hawe. Daar is restaurante binne gemaklike stapafstand, asook vriendelike en hulpvaardige personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for your lovely review.

We are glad to hear that you have enjoyed your stay.
It was a great pleasure hosting you and would love to see you sometime soon again.

Chartfield Guesthouse
Anne S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

We had a great time, everyone was very professional and welcoming, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sadie F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadie F
Enkelreisiger

Heerlik, salig en presies wat ek nodig gehad het.

Rustige, vriendelike en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste akkomodasie in Kalkbaai.

Pragtige uitsig. Jy kan jou kar parkeer en na die winkels en eetplekke loop. Gerieflike verblyf met baie vriendelike personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for your lovely review. We are glad to hear that you have enjoyed your stay and we look forward to seeing you sometime soon again.

Chartfield Guesthouse
Meagan T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan T
Saam met vriende

The views are great, the staff are friendly.

The staff was so friendly and accommodating. We enjoyed our stay, the views and the breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Thank you for the lovely review,
It was a great pleasure to host you and we look forward to welcoming you again soon!

Chartfield Guesthouse
Joanne P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne P
Enkelreisiger

Loved my stay. Thanks.

One small thing. I put the do not disturb sign up on Thursday morning because I was working, but when I left at 11:00 I swapped it to please make up the room. When I came back the room wasn't made up and didn't get made up that day. Whoever checked must have just assumed it was the same sign, so maybe just check. But it was not a huge deal. Overall my stay was fabulous and I'll be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceeded all expectations.

Beautiful location with friendly staff who created a warm homely atmosphere. The room and facilities were perfect and spotless, breakfast was also superb - we will definitely be back and be recommending to friends.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzanne S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en gemaklike eenvoud.

Heerlik gebly op 'n reënerige Kaapse wintersaand. Vars beddegoed, gemaklike bed, mooi badkamer. Tafeltjie was baie gerieflik om wegneemete by te geniet. Net een klein dingetjie, 'n tweepunt plug vir foonherlaaiers sou gaaf gewees het, min mense reis daarmee saam. Ontbyt was absoluut lieflik, uitsig perfek. Sal definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our warm welcome set the tone for the rest of our stay!

Exceptional value for money and such a charming venue!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for your lovely review, it was a great pleasure hosting you. We are glad to hear that you have enjoyed your stay and we look forward to seeing you sometime soon again.

Chartfield Guesthouse
Gabriël L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabriël L
Saam met vriende

Besoek was te kort gewees!

Baie nice plekkie met karakter en mooi uitsigte (dis die moeite werd om die Deluxe-eenheid te kry), gawe personeel en 'n stapafstand van enige attraksies van belang in die area. Sal graag weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Therine G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Therine G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prime spot.

Loved the fact that everything in Kalk Bay is central to the guesthouse - you can walk everywhere. The complimentary cappuccino in the mornings is definitely a winner!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for your lovely review.
It was a great pleasure to have you as our guests and we look forward to seeing you soon again.

Chartfield Guesthouse
Roy M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese skoon en gesellige gastehuis met pragtige uitsig.

Baie welkom ontvang. Kamer gerieflik , skoon en netjies. Wonderlike uitsig oor hawe en see. Lekker restaurante, loopafstand vanaf gastehuis. Sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was heerlik en het pragtige uitsig oor Kalkbaai

Baie lekker gewees, parkeerplek was net ’n probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V
Gesin met klein kinders

Sal beslis weer kom.

Vriendelike personeel, heerlike koffie en ontbyt, kunssinnige uitleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne P
Enkelreisiger

I had a great time.

Beautifully located and stunning views. I loved my stay and will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ertzart B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ertzart B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike naweekwegbreek met perfekte ligging, vriendelike personeel en pragtige gebou.

Alles binne loopafstand. Ontbyt by gastehuis definitief 'n treffer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for your lovely review. We are glad to hear that you have enjoyed your stay and it was definitely a great pleasure to host you. We look forward to seeing you soon again.

Chartfield Guesthouse
Theresa B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die hartjie van Kalkbaai.

Gerieflik geleë in Kalkbaai is die pragtige gastehuis met asemrowende uitsig. Vriendelike personeel wat net nie genoeg kan doen vir sy gaste nie. Ruim met privaat badkamer. Kry nogal koffie in die bed! Stap net met die trappies af tot in die hoofstraat. Sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneri H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri H
Saam met vriende

The most wonderful place to stay, such hospitable staff, wonderful quality coffee!

So safe, we walked down the evening to Olympia Café for dinner. The view from the guesthouse is amazing! No traffic to disturb our rest and such friendly, attentive staff. It was so safe, will return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christel B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

So mooi, netjies en goed geleë. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue C
Saam met vriende

Excellent service, very friendly, great breakfast.

Met my needs in every way.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosemary F
Saam met vriende

Beautiful view and worth the visit.

Chartsfield Guest house is a beautiful, creative venue. The views are out of this world. Staff very friendly. Enjoyed my stay and will definitely visit again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige uitsig en die besoek werd.

Chartsfield Guest House is 'n pragtige, kreatiewe lokaal. Die uitsigte is asemrowend. Personeel baie vriendelik. Het my verblyf geniet en sal beslis weer besoek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Thank you for your lovely review. We are glad to hear that you have enjoyed your stay and we are looking forward to seeing you at Chartfield again!

Chartfield Guesthouse
Ignatia V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, stylvolle kamers.

Die ligging is baie goed vir stap oral in Kalkbaai, mooi kamers en goeie diens. Sal beslis weer daar bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tersia C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersia C
Saam met vriende

Kamer met see uitsig wonderlik.

Baie vriendelik en gasvrye personeel. Heerlike warmwatersakke in die aand om ons warm te hou wat 'n groot bederf was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlikste wegbreek ooit.

Chartfield Guesthouse is perfek, kan dalk koffie in kamer sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met vriende

Wonderlik.

Gasvry perfekte keuse vir vakansie rus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Thank you very much for your review, Elna. We are glad to hear that you have enjoyed your stay and we are looking forward to seeing you sometime soon again.

Chartfield Guesthouse
Lidwinia N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lidwinia N
Saam met vriende

Very happy.

We enjoyed our stay at Chartfield tremendously.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Geldenhuys C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geldenhuys C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, gasvrye en netjiese verblyf en sal graag Chartfield aanbeveel en weer daarso bly.

Ons het die verblyf baie geniet. Die kamer was skoon en die personeel was vreeslik gasvry. Die ligging is ongelooflik en 'n stappie weg van al die winkeltjies en restaurante af. Die ontbyt was ook heerlik en die uitsig oor die see is regtig mooi. Sal aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, skoon en netjies. Vriendelike personeel en behulpsaam. Warmwatersak vir die koue en lekker koffie in die oggend.

Vriendelike personeel en behulpsaam. Warmwatersak vir die koue en lekker koffie in die oggend, afgelewer in jou kamer, is 'n lekker bederf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hans D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Hans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons sal eerder elders bly volgende keer.

Geen parkering vir jou motor - dit staan buite in die straat sonder sekuriteit. Daar is 8 deure en hekke om oop en toe te sluit voor mens jou kamer bereik. Geen wonder hulle vra R1000 sleutel deposito. Hulle kan gerus DStv oorweeg. Die ontbyt is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met vriende

Baie lekker.

Die ontbyt was baie goed, die handdoeke in die badkamer was geskeur en ons het WiFi aangekoop, maar dit het nie bo gewerk nie. Die bediening en diens was regtig baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marenel P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Marenel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontbyt.

Heerlike ontbyt, komplimentêre ekstras. Geen binne-parkering. Pragtige kamers en afwerking. Dit wat jy sien is wat jy kry en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

HI Marenel,

Thank you very much for staying at Chartfield and for your review. We glad to hear that you have enjoyed your stay with us. We know parking is a problem in Kalk Bay but luckily most of the time you'll find parking in street of Chartfield and don't have to walk too far.

We hope to welcome you again soon and wish you all the best.

Kind regards,
Lisa

Chartfield Guesthouse
Danie G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Danie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is nie die geld werd wat ons betaal het nie

Vir daardie prys sou 'n mens ten minste 'n klein yskas, ketel en meer ruimte wou hê. Parkeerplek is 'n groot probleem. Die kamer was skoon en netjies, maar nie waarde vir geld nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Good day Danie,

Thank you very much for your review. Sorry that you were not happy at Chartfield Guesthouse.

We offer complimentary room service in the mornings from 7:15 am until 9 am every day. Guests also have the use of a guest fridge downstairs.

Unfortunately, parking is on a first come, first serve basis directly outside the Guesthouse, however, there is usually parking within 50m of the guest house as well as us providing security for vehicles.

Kind Regards,
Chartfield Guesthouse - management

Chartfield Guesthouse
Rouchelle S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rouchelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid in 'n mooi gastehuis.

Die uitsig was lieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chartfield Guesthouse se terugvoer

Dear Rochelle,

Thank you for your review. We hare happy to hear you enjoyed your view and our hospitality. We hope to see you again in the near future.

Regards,
Suzette

Chartfield Guesthouse
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steph N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steph N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent location!

One of the best locations in Cape Peninsula.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamsyn M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamsyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely time at Chartfield and will definitely go back!

Owners and staff very friendly, helpful and hospitable - we will definitely go back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter E - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld! Lekker snoesig. Krakende houtvloere.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia F - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia F
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike gastehuis ... sal enige tyd weer daar bly.

Die personeel was so vriendelik en behulpsaam! Baie rustig. Pragtig geleë! Dekor 10 uit 10. Alles was vars! Heerlike ontbyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle G - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Saam met vriende

'n Wonderlike gastehuis met wonderlike diens, wonderlike kamers en die beste, beste ontbyt!

Die kunswerke ens. voeg net daai ekstra bietjie klas en X-faktor by! I will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnette S - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynnette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful location and stunning view + world class comforts - including a coffee machine!

Second stay at Chartfield - great venue, high standard of service and cleanliness.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calvyn D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calvyn D
Saam met vriende

Great

A wonderful guesthouse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter D - Sep 2010
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The guesthouse to stay in!

Great location overlooking Kalk Bay Harbour and False Bay.The beds are comfortable and rooms very clean.The freshly cooked breakfast are superb and staff very friendly and helpfull.Well done Shireen & Florian Peter Denton Pretoria

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R950
per nag (plek vir 1)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gatesville-straat 30, Kalkbaai, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9033930e0acc523c1ef3791a6c719db591410899581f9a6e29fb59ebf9d36df3c910bd65272036e7fcf1dbc818326ead971b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 1) 58 5 1 5 30 Gatesville Road Kalk Bay 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.125660719676 18.448786139488
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem