A Chateau de Lux Guest House
Opsomming van Resensie
Liezel V - Sep 2021
Gemiddeld
Dit was pragtig - vol bederfies
Natanja M - Jan 2021
Gemiddeld
Baie moeite gedoen.
Nadia B - Sep 2020
Gemiddeld
Goeie onspan plekkie
Shani Z - Jan 2020
Gemiddeld
Sprokiesagtig, lieflik en groot bederf.
Annemie K - Des 2019
Gemiddeld
Oase na 'n lang dag se reis!
Wilna G - Nov 2019
Gemiddeld
Pragtige gastehuis, baie netjies en goed geleƫ.
Frans B - Sep 2019
Gemiddeld
Skoon, netjiese en veilige verblyf.
Veronica K - Aug 2019
Gemiddeld
Die besoek werd.
DiƩ resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Well worth a visit.
Our hosts were wonderfully accommodating and the room most comfortable.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Etienne S - Aug 2019
Gemiddeld
Stylvol en 'n heerlike oorslaap.
Mariaan V - Aug 2019
Gemiddeld
Die verblyf was 'n wonderlike belewenis.
Cyrilise V - Jul 2019
Gemiddeld
Aangenaam, verfrissend en 'n plesier.
Angelique C - Jul 2019
Gemiddeld
Fantasties.
Estelle Z - Jun 2019
Gemiddeld
Dit was my tweede keer hier en ek sal altyd terugkom, stylvol, luuks, warm en verwelkomend.
Steven W - Jun 2019
Gemiddeld
Heerlik ontspan. Baie stylvol.
Lees meerBen S - Jun 2019
Gemiddeld
Warm, pragtig, geurig en 'n groot bederf.
Marisha G - Jun 2019
Gemiddeld
Rustige, salige gevoel na 'n lang pad se ry.
Veronica A - Mei 2019
Gemiddeld
Dit was aangenaam. Die plek is so pragtig en bekostigbaar.
Kelvin S - Mei 2019
Gemiddeld
Was net awesome.
Bathathu N - Mei 2019
Gemiddeld
It's a quiet and safe area.
Brumilda S - Apr 2019
Gemiddeld
Elke sent werd.
Inge V - Apr 2019
Gemiddeld
Fantastiese en netjiese akkommodasie.
Gawie T - Apr 2019
Gemiddeld
Baie aangenaam.
Ec V - Mrt 2019
Gemiddeld
Amazing stay.
Keith V - Feb 2019
Gemiddeld
Warm, friendly and comfortable accommodation.
Brendon R - Jan 2019
Gemiddeld
Wow wow wow...Bederf en baie lekker geslaap.
Anna M - Jan 2019
Gemiddeld
Rustig, ontspannend, veilig en lekker.
Nadine W - Des 2018
Gemiddeld
It was an amazing stay!
Kobus D - Des 2018
Gemiddeld
Was baie lekker, mooi skoon, eienaar vriendelik en behulpsaam.
Jeanne E - Des 2018
Gemiddeld
Tuis soos by jou eie huis.
Johan V - Nov 2018
Gemiddeld
Absolute móét as jy Upington besoek!
Junene P - Nov 2018
Gemiddeld
Uitstekend.
Johan S - Okt 2018
Gemiddeld
Puik verblyf.
Peter W - Okt 2018
Gemiddeld
Great place to stay plus you get free treats.
Nelius B - Sep 2018
Gemiddeld
As jy nie hier slaap nie, dan moet jy 'n baie goeie rede hĆŖ.
Lees meerDenise K - Sep 2018
Gemiddeld
Baie ontspannend en bekostigbaar.
Piet V - Sep 2018
Gemiddeld
Baie lekker oornagplek.
Yolanda H - Aug 2018
Gemiddeld
Baie gesellig en rustige atmosfeer.
Danie G - Aug 2018
Gemiddeld
Pragtige kamers.
Leon S - Aug 2018
Gemiddeld
Vriendelike ontvangs en wonderlike ligging.
Vera R - Aug 2018
Gemiddeld
Gerieflike en maklik bereikbare akkommodasie.
Anyah H - Aug 2018
Gemiddeld
Fantastiese gastehuis.
Malinda S - Aug 2018
Gemiddeld
Vyfster luukse verblyf.
Amelia S - Aug 2018
Gemiddeld
Netjies, skoon, gemaklik en als wat jy nodig het.
Lianda R - Jul 2018
Gemiddeld
Wonderlik.
Mike E - Jul 2018
Gemiddeld
Ideaal geleƫ, netjies en gemaklik.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering. Ek is bly julle was gerieflik. Ekhet melding gemaak of julle wou skuif na die kamer met kleiner badkamer maar direkte ingang, waarop jy bevestig het. Die kamers verskil en ons probeer vir ons gaste dit so gerieflik moontlik maak teen lae pryse. Ek is jammer vir enige ongerief.
Pieter V - Jun 2018
Gemiddeld
Baie vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Alwyn E - Mei 2018
Gemiddeld
Uitstekend, ek kan dit nie beter stel nie.
Gerrit P - Mei 2018
Gemiddeld
Puik. Eienares baie gasvry!
Nic L - Mei 2018
Gemiddeld
Wonderlik!
Jan-hendrik L - Mei 2018
Gemiddeld
Ongelooflik!
Marnitz C - Apr 2018
Gemiddeld
Vyfster verblyf.
Andre V - Mrt 2018
Gemiddeld
Awesome verblyf.
Frikkie P - Mrt 2018
Gemiddeld
Verblyf was aangenaam en goed ingerig.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Frikkie dit was aangenaam om jou te ontmoet. Ek is bly julle het lekker gebly. Ek wil net graag my diens gelewer bespreek. Julle het kamer 2 bespreek vir oornag wat 'n heelwat kleiner kamer is met geen direkte uitgang na buite. Ek het besluit om julle na 'n groter kamer met direkte uitgang na buite te skuif en vir die gas wat reeds 2 dae in kamer tuisgegaan het gevra of sy sal omgee om te skuif en verduidelik van dat julle 'n karavaan sleep en die parkering dan sal werk aangesien kamer 2 se parkering kleiner is en dan moet julle die karavaan afhak sy het ingestem. Ek het julle geskakel en gevra wanneer julle min of meer sal arriveer omrede dit warm is en ek graag die lugverkoeler voor die tyd wil aansit sodat julle in 'n koel kamer na die warm pad sal stap. Verversings het julle ook ingewag op tafel saam met tee ens. Ek het julle ontvang sonder dat julle gewag het vir ontvangs en die hekke oopgemaak en deur en 'n pot geskuif sodat die karavaan en voertuig kan inpas. Ek het gevra ken julle Upington vir eetplekke en julle het bevestig en gevra dat julle enigetyd kan vra indien iets kortkom of iets wil weet.
Esme C - Jan 2018
Gemiddeld
Dit was van uitstaande gehalte.
Camiel D - Jan 2018
Gemiddeld
Uiters aangenaam.
Callie V - Jan 2018
Gemiddeld
Hierdie is 'n oase waar mens kan kom ontspan en uitrus na 'n lang reis!
Christelle L - Jan 2018
Gemiddeld
Gasvryheid wat jy nêrens anders sal kry nie. Ooglopende moeite en omgee vir kliënte.
Anet S - Jan 2018
Gemiddeld
Fantasties
Piet S - Des 2017
Gemiddeld
Absoluut fantasties en gemaklik.
Ronaldo V - Des 2017
Gemiddeld
Fantasmagories.
Andrea W - Des 2017
Gemiddeld
Uitstekende verblyf!
Peet J - Des 2017
Gemiddeld
Netjies, rustig en veilig.
Rozanne T - Nov 2017
Gemiddeld
Lekker gebly met goeie diens en vriendelik mense.
Marinel V - Nov 2017
Gemiddeld
Gerieflik, netjies, goeie diens.
Suelette V - Okt 2017
Gemiddeld
Fantasties en gasvry.
Marlene P - Okt 2017
Gemiddeld
Luukse bederf verblyf.
Ross B - Okt 2017
Gemiddeld
Clean, neat and nice touches.
Christalien C - Okt 2017
Gemiddeld
Vriendelike diens en fantastiese ontbyt.
Wouter D - Okt 2017
Gemiddeld
Goeie waarde, ekstra sorg, definitief weer.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
So bly dat jou vrou beĆÆndruk was en jy gelukkig was met julle keuse. Jy maak ons dag met die pragtige woorde. Mooi bly en hoop om weer van julle te hoor.
Chateau groete
Margit S - Sep 2017
Gemiddeld
Dit is baie besonders on in hierdie gastehuis oor te bly.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dit is 'n plesier en altyd lekker wanneer gaste die ekstra's geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Estelle en haar span.
Faan L - Sep 2017
Gemiddeld
Lekker gebly.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Bly julle het lekker gebly en lekker gekuier by jul familie. Ons sal net graag wil weet watter goedjies jou pla omrede ons streef altyd daarna om te verbeter.
Groete,
Estelle
Rashne B - Aug 2017
Gemiddeld
Definitely value for money.
Susanna S - Aug 2017
Gemiddeld
Exquisite!
Lees meerA Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Thank you so much, it was a pleasure to have you as guests. We look out for your next visit to Upington.
Regards,
Estelle and her staff
Romy D - Aug 2017
Gemiddeld
Was very neat.
Johan B - Jul 2017
Gemiddeld
Gasvrou was baie hulpvaardig.
Marius G - Jul 2017
Gemiddeld
Uit die boeke.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dit was lekker om julle as gaste te ontvang. Baie dankie vir die goeie terugvoering, ons waardeer dit baie en ons loop graag die ekstra myl vir ons gaste. Mooi week.
Groete
Chateau span
Estelle
Anri V - Jun 2017
Gemiddeld
Baie netjies. Huislike atmosfeer.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Beste Anri,
Dit was lekker om julle te ontmoet. Bly julle was tevrede.
Groete,
Estelle en personeel
John D - Jun 2017
Gemiddeld
'n Heerlike, rustige omgewing, naby die sentrale besigheidssentrum, maklike toegang tot alle uitgangsroetes.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dit was n totale plesier om julle weer as gaste te ontvang. Bly julle het dit geniet. Ons hou daarvan om ons gaste te bederf.
Chateau groete,
Estelle
Tracy P - Jun 2017
Gemiddeld
Uitmuntend!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie bly julle was te vrede. Dit was lekker om julle te ontmoet en beveel ons asb aan by vriende.
Chateau groete
Estelle en Personeel
John D - Jun 2017
Gemiddeld
Wonderlike verblyfondervinding. Baie dankie.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie, dit is altyd lekker om te weet ons gaste was tevrede .
Groete
Estelle en personeel
Friso W - Jun 2017
Gemiddeld
Baie aangename oornaggeleentheid.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dankie bly julle het dit geniet.
Estelle en personeel.
Marius B - Mei 2017
Gemiddeld
Onvergeetlik!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie dit was lekker om te ontmoet en hoop om julle weer in die toekoms te sien
Groete
Estelle en personeel
Estelle Z - Apr 2017
Gemiddeld
Vriendelikheid, gasvryheid puik diens luukse verblyf.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Ek is bly julle het lekker gebly en ek sien daarna uit om julle weer te sien.
Groete
Estelle
Annadia E - Apr 2017
Gemiddeld
Baie gemaklik en rustig.
Lees meerMadelyn S - Apr 2017
Gemiddeld
Het al my verwagtinge oortref. Hulle laat jou so spesiaal voel met al jou bederfies wat wag in jou kamer. Ek was vreeslik verras gewees. Puik.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie waardeer dat julle dit geniet het en was baie lekker om julle te ontmoet en hoop om mekaar weer te sien.
Carin W - Apr 2017
Gemiddeld
Baie netjiese plek. Vriendelike ontvangs.
Daniel K - Apr 2017
Gemiddeld
Baie gerieflik en persoonlik!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie. Dit was lekker om julle as gaste te ontvang en mag ons julle weer sien. Mooi Paasfees
Chateau groete
Estelle
Lize G - Apr 2017
Gemiddeld
Heerlik gebly!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie jammer ek het julle nie die oggend van vertrek gesien om te groet was besig met ontbyt gee. Sien uit daarna om julle weer te sien. Lekker Paasfees
Groete
Estelle
Erina J - Apr 2017
Gemiddeld
Ons is baie hartlik ontvang, die kamers waar ons by twee geleenthede gebly het, was pragtig en gerieflik, met heerlike gepakte ontbyte sodat ons vroeg kon vertrek!
Lees meerA Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Ons is bly julle het julle verblyf geniet asook wegneem ontbyte.Dit was heerlik om julle te ontmoet en hoop om mekaar weer te sien. Mooi week
Groete
Estelle en haar span
Mark V - Mrt 2017
Gemiddeld
Wonderlik. Regtig waarde vir geld.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie julle sit sommer weer n huppel in ons stap met die opmerking. Hoop om julle weer te sien en beveel gerus julle vriende aan.
Groete
Estelle en haar span
Martiens L - Mrt 2017
Gemiddeld
Ons is baie vriendelik ontvang en verblyf was aangenaam.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Dit is lekker wanneer 'n gas die ekstra detail waardeer. Baie dankie en ek is bly julle was tevrede. Ons hoop om julle weer eendag te sien.
Groete
Estelle
Annatjie K - Mrt 2017
Gemiddeld
Baie rustig en ontspannend.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dit was lekker om julle te leer ken en 'n plesier om tot diens te kon wees.
Ek hoop om julle weer binnekort te sien.
Groete
Estelle
Willem T - Mrt 2017
Gemiddeld
Baie aangenaam.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Ek is bly julle was tevrede. Dit was lekker om julle te ontmoet en dankie dat julle ons sal aanbeveel.
Groete
Estelle
Leon B - Jan 2017
Gemiddeld
Uitgerus met die wete dat jy veilig was.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Leon, ek is bly julle het dit geniet en hoop om weer van julle te sien. Ongelukkig het ons reuse skaduboom verlede jaar gegroet en ons sonder skadu gelaat. Afdak is nogal moeilik omrede voertuie met verskillende hoogtes parkeer en dit die regte afdak moet wees om by die Kasteel effek te pas en gastekamers nog sakpas prys te hou. Afdak is beslis nog op ons doen lys. Dankie vir die terugvoering.
Andre V - Jan 2017
Gemiddeld
Awesome verblyf.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie, Andre .
Lizelle T - Des 2016
Gemiddeld
Heerlike, fantastiese gasvryheid!
Lees meerA Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons geniet dit om ons gaste te bederf en ons ten alle tye daar vir julle. Dankie vir aanbeveling.
Mooi jaar.
Groete
Estelle
Carla D - Des 2016
Gemiddeld
Mooi kamers en vriendelike diens.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie.
Elma S - Okt 2016
Gemiddeld
Ontspanne en rustig.
Berantha V - Okt 2016
Gemiddeld
Fantasties.
Hermias S - Sep 2016
Gemiddeld
Wow!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie, dis wat gastehuis-bestuur lekker maak: Om so 'n mooi boodskap op Vrydag oggend te ontvang. Ek is sommer herlaai vir die dag. Ek is geseƫnd met wonderlike gaste wat almal baie spesiaal is. Dit was lekker om te ontmoet en hoop om weer te sien.
Magriet D - Sep 2016
Gemiddeld
Ons het baie spesiaal gevoel.
Lynn T - Sep 2016
Gemiddeld
Die ideale plek om na weg te breek om rus vir jou siel te vind.
Lees meerFrancie R - Aug 2016
Gemiddeld
HiƩr sal ek in die toekoms nie net wil oornag nie, ek sal eerder hier wil kom vakansie hou!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie dit was aangenaam om julle te ontmoet en sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Chateau groete,
Estelle
Ben R - Aug 2016
Gemiddeld
Voldoende vir oornagverblyf en billik geprys.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoering en was lekker om julle te ontmoet.
Chateau groete,
Estelle
Louis D - Aug 2016
Gemiddeld
Pragtige gastehuis
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons gaste is vir ons baie belangrik en dis lekker om hulle te bederf.
Willem S - Aug 2016
Gemiddeld
Absoluut puik!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die groot kompliment.
Adrienne H - Aug 2016
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly en sal verseker weer terugkom.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie; altyd 'n plesier.
Rudi W - Aug 2016
Gemiddeld
Baie aangename plekkie met baie aangename mense.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie. Ons is baie gerieflik geleƫ, selfs stap afstand vanaf die Mall indien jy hou van stap, maar tog in 'n stil straat.
James C - Aug 2016
Gemiddeld
Had a fantastic day.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Thanks so much. Nice meeting you.
Annarika H - Jul 2016
Gemiddeld
Pragtige plekkie. Het soos huis gevoel en gelyk!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie, ons hou daarvan om die ekstra myl te stap vir ons wonderlike gaste.
Adriaan J - Jul 2016
Gemiddeld
Uitstekend en baie lekker!
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Baie dankie
Marietjie G - Jul 2016
Gemiddeld
Knus en aangenaam!
Fanie V - Jul 2016
Gemiddeld
Eienaar gee aandag aan die kleinste details en verseker dat die verblyf 'n impak het op verwagtinge.
Pano N - Jul 2016
Gemiddeld
What a way to end/unwind after a full day's journey ... such a pleasure to have everything available.
Lees meerMarlise L - Jun 2016
Gemiddeld
Baie gerieflik.
Wynnie R - Jun 2016
Gemiddeld
Gasvryheid en netjies.
Philip V - Mei 2016
Gemiddeld
Puik diens en waarde vir geld!
Elsa B - Mei 2016
Gemiddeld
Groot bederf.
A Chateau de Lux Guest House se terugvoer
Beste Elsa,
Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang. Ek wil net graag hierop antwoord omrede die kamers verskil volgens prysklas en al 10 kamers verskillend lyk. Dit is altyd moeilik omrede jy nie die kliƫnt se behoeftes weet nie. Ek sal voorstel, indien jy dalk weer sou oorweeg om te bespreek, om te vra vir kamer met lekker ruim badkamer. Ons sal graag help.
Hoop julle vakansie was lekker.