- 104 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - 155 Main Road, Green Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Check Inn Hotel bied gastekamers in Groenpunt. Die hotel is die ideale basis waarvandaan gaste die besienswaardighede in en om die Atlantiese Seekus van Kaapstad kan verken.
Verblyf by Check Inn Hotel bestaan uit unieke kamers. Elke kamer het 'n privaat badkamer en geriewe soos 'n TV met plaaslike TV-kanale, sekere DStv-kanale en hangplek vir klere. Die hotel bied WiFi en 'n kiosk met snoepmasjiene wat warm pasteie, toebroodjies, muffins en warm en koue drankies verkoop.
Gratis parkeerplek is beskikbaar en dit werk op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis. Check Inn Hotel is oorkant die Groenpunt Parkrun-area, 2 km vanaf die middestad en 23 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elke kamer het 'n wasbak, gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met plaaslike en sekere DStv-kanale en hangplek vir klere.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul oorspronklike Suid-Afrikaanse ID, Suid-Afrikaanse bestuurslisensie of paspoort wys wanneer daar ingeklok word. Afskrifte of faksimilees sal nie aanvaar word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elke kamer het 'n wasbak, gratis WiFi, 'n digitale kluis, lugversorging, 'n TV met plaaslike en sekere DStv-kanale en hangplek vir klere.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul oorspronklike Suid-Afrikaanse ID, Suid-Afrikaanse bestuurslisensie of paspoort wys wanneer daar ingeklok word. Afskrifte of faksimilees sal nie aanvaar word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elke kamer het 'n wasbak, gratis WiFi, lugversorging, 'n digitale kluis, 'n TV met plaaslike en sekere DStv-kanale en hangplek vir klere.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul oorspronklike Suid-Afrikaanse ID, Suid-Afrikaanse bestuurslisensie of paspoort wys wanneer daar ingeklok word. Afskrifte of faksimilees sal nie aanvaar word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en toegang tot 'n privaat badkamer met 'n stort en 'n toilet. Elke kamer het 'n wasbak, gratis WiFi, lugversorging, 'n TV met plaaslike en sekere DStv-kanale en hangplek vir klere.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Gaste moet hul oorspronklike Suid-Afrikaanse ID, Suid-Afrikaanse bestuurslisensie of paspoort wys wanneer daar ingeklok word. Afskrifte of faksimilees sal nie aanvaar word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Renee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 299
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Supreme Kamers
- Slegs verblyf
- Executive Kamers
- Slegs verblyf
- Deluxe Kamers
- Slegs verblyf
- Deluxe Plus