LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Cheerio Gardens | LekkeSlaap
+141

Cheerio Gardens

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Cheerio Gardens
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.5/5
Stephan B - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, baie mooi.

Goeie ligging, was vreedsaam en baie mooi.

Louise H - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir 'n naweek het ek 'n stukkie hemel vir myself gehad!

Verblyf was skoon, gemaklik, pragtig en waarde vir geld. Die plaas is asemrowend mooi en die staproetes deur die natuur 'n verkwikking vir die siel. Niel by die restaurant was baie aangenaam en besorg oor ons gemak en Grace was uitsonderlik vriendelik. Ek kan Cheerio Gardens met 'n ope hart aanbeveel.

Tialise V - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tialise V
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies en baie vriendelike diens.

Sien sterre.

Jean-marie B - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-marie B
Saam met vriende

Perfek!

Dit was 'n fantastiese naweek, rus vir die siel, waarde vir geld en wonderlike diens! Sal beslis weer gaan!

Bea T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bea T
Gesin met klein kinders

Beautiful location, friendly staff.

We were provided with copious amount of firewood, much needed.

Charmaine D - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charmaine D
Saam met vriende

Stunningly beautiful location.

Comfortable accommodation, nicely furnished and equipped. Perfect location for a tranquil break. Highly recommended to stay for a few days to enjoy the stunning Magoebaskloof and surrounding area.

Stephan K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Stephan K
Gesin met tieners

Die ligging is goed maar die verblyf, sekuriteit en beskikbaarheid van kontakpersoon is nie op standaard.

Sien sterre.

Jan O - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Pragtig en baie rustige plek. Natuurskoon.

Ons het die tyd by Cherio Gardens baie geniet. Dit is 'n pragtige weggesteekte plekkie in die hart van Magoebaskloof. Die area het ook oulike besoek punte en aktiwiteite om te doen, ongelukkig teen 'n prys.

Ronell M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell M
Saam met vriende

Die tuine is ongelooflik.

Die badkamer en kamerarea kort so bietjie onderhoud, die tuine was die hoogtepunt, sal definitief dit weer besoek!

Ben V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en luuks.

Prentjiemooi omgewing en netjiese verblyf.

Anina L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anina L
Saam met vriende

Beautiful area, particularly in spring, comfortable accommodation.

We stayed in Googoo's Cottage with space for seven people. The staff were very friendly and helpful. Although the cottage is comfortable, it could do with some rugs on the floor, particularly in the bedrooms, since the tiles are freezing cold. The kitchen and bathroom are a bit neglected, but clean.

Corna D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corna D
Saam met vriende

Heerlik!

Ons het die naweek baie geniet, die huis waarin ons gebly het was baie goed toegerus, en pragtig skoon. Die groot kaggel was 'n wenner!

Cheerio Gardens's terugvoer

Thank you Corna for your amazing review. We are happy to hear you enjoyed your stay on the farm with us. Blessings

Cheerio Gardens
Deoli M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deoli M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing!

What an absolutely incredible place!

Cheerio Gardens's terugvoer

Thank you Deoli for your kind words. We are thrilled to hear you enjoyed your stay with us on the farm. I appreciate your amazing review. Thank you.

Cheerio Gardens
Inge G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge G
Gesin met klein kinders

Amazing spacious cottage in beautiful garden estate.

We were very surprised at the spacious and private cottage (really a little house) that we stayed in. There are only two cottages, so privacy, peace and quiet were ample. We will definitely recommend Cheerio Gardens!

Cheerio Gardens's terugvoer

Thank you Inge for your amazing review, we appreciate your feedback and are so happy to hear you enjoyed your stay on the farm. Your kind words are appreciated. Be blessed.

Cheerio Gardens
Rob A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rob A
Gesin met klein kinders

We had a fantastic time and look forward to returning there soon!

Cheerio Gardens is located in a beautiful setting and we enjoyed the walking trails on the property. The accommodation was comfortable, clean, very well decorated and had all the amenities we required for self catering. The staff and management were warm and friendly. We will be back!

Cheerio Gardens's terugvoer

Thank you Rob for your kind words and amazing review. I appreciate it. My son still asks about your boys.

Cheerio Gardens
Donette W - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Donette W

'n Stukkie hemel op aarde!

Cheerio Gardens is beslis een van die heel mooiste plekke waar ons nog was! Die natuurskoon is iets om oor huis toe te skryf en die fasileite was perfek vir ons familie-Kersfees! Sarah en haar span het moeite gedoen om ons te laat welkom voel! Baie dankie dat julle hierdie stukkie hemel van ons land met ons deel!

Cheerio Gardens's terugvoer

Thank you Donette for your kind words and amazing review. It brings us such joy to share our special place with everyone. I appreciate your wonderful feedback.

Cheerio Gardens
Nalize V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nalize V

Rus vir 'n mens se siel.

Googoo's Cottage is 'n bekorende blyplek in die hart van Magoebaskloof. Dit het al ons verwagtinge oortref en ons sal enige tyd teruggaan na Cheerio Gardens. Sarah en haar span se bedagsaamheid, moeite en persoonlike afdrukke, maak hierdie 'n uitstekende plek om te bly.

Cheerio Gardens's terugvoer

Thank you Nalize for your kinds words and wonderful review. I appreciate your feedback. Hope to see you again.

Cheerio Gardens
Margaretha O - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaretha O
Saam met vriende

Pragtige verblyf met die mooiste natuurskoon in die woud.

Die verblyf was fantasties en heerlike wegbreek uit die stad. Ongelukkig moes ons die eerste aand kanselleer a.g.v. omstandighede. Sarah by Cheerio Gardens was baie behulpsaam en het gereël dat daar vir ons oopgemaak word die volgende aand. Dankie Sarah vir die wonderlike verblyf, sal dit definitief vir enige iemand aanbeveel en volgende keer langer daar bly.

Cheerio Gardens's terugvoer

Thank you Margaretha for your super review. I really appreciate the positive feedback. This is amazing. Thank you.

Cheerio Gardens
Nerine K - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nerine K
Saam met vriende

Baie lekker.

Baie lekker gebly en gekuier.

Christel B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christel B
Gesin met klein kinders

Dis 'n baie gesellige plek!

Dis 'n vreeslikke lekker plek wat ek weer sal ondersteun. Die natuurskoon was asemrowend gewees.

Alita V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Alita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Afgesonderde verblyf in pragtige ligging.

Ek en my man het drie nagte by Cheerio Gardens gebly in Junie 2017. Ons het in die Penthouse huis gebly wat goed ingerig was. Die kombuis het al die basiese toebehore gehad en daar was vir ons beskuit, tee, koffie en vars melk voorsien. Daar is 'n kaggel in die huis en hout word vir dit voorsien. Dis 'n baie lekker plek om heen te gaan vir 'n wegbreek van die stad af. Die enigste twee negatiewe aspekte van die plek was dat daar meeste van die tyd nie selfoonsein was nie en dat die sekuriteit op die perseel en van die huis self, in ons opinie, nie baie goed was nie. Ons het nie 'n insident gehad nie maar ons was bewus van díe tekortkoming. Buiten vir dit het ons baie lekker gebly.

Dee C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dee C
Gesin met tieners

Absoluut salig!

Ons het heerlik by Cheerio Gardens gebly. Salig, stil en goed vir die siel. Absoluut pragtig! Baie sentraal.

Cheerio Gardens's terugvoer

Thank you for your lovely rating Dee, it was lovely having you visit us on the farm and we hope to see you again.

Cheerio Gardens
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheerio Gardens, L4.2 Pad (langs die R71), Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApfafmEhQUsT7eSXHtDs3oRuiuaG4TqjXovSl4MrCctxh0bjlYj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 400  per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 Cheerio Gardens L4.2 Road off the R71 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -23.893014 29.953123
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!