- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede bied verblyf aan gaste in ’n keuse van 2 gerieflike selfsorgeenhede in Springbok. Hierdie eenhede het omsetters wat tydens beurtkrag werk.
Die eerste huis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat die gebruik van ’n badkamer deel. Die tweede eenheid bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor ’n slaapkamer en badkamer. Die derde eenheid bied verblyf aan 2 gaste en het ’n slaapkamer en badkamer.
Elke eenheid het ’n kombuis wat met 'n stoof, oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Etes kan by die toonbank geniet word. Elke eenheid se sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv, en WiFi is beskikbaar.
Die leefareas lei na 'n area met braaigeriewe, en veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Troeteldiere kan nie gehuisves word nie.
Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede is ideaal vir 'n oornagplek tussen Kaapstad en Namibië, en is naby die Goegap-natuurreservaat wat staproetes bied, en die geleentheid om 'n verskeidenheid voël- en dierelewe sowel as blomme te sien.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 173
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Springbok Namakwaland Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap