Chelaya Country Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Chelaya Country Lodge bied verblyf wat slegs die kamer insluit én selfsorg-eenhede en is in Somerset-Wes geleë. Dit is ideaal vir paartjies of gesinne wat smag na 'n gerieflike wegbreek, nie ver van die stad en ander besienswaardighede af nie.

Die verblyf by Chelaya Country Lodge bestaan uit 10 plaasstyl-kothuise en 3 kamers genaamd Duck Pond 1 en 2 en die Courtyard wat nie selfsorg-eenhede is nie. Die eenhede het slaapplek vir tussen 2 en 11 mense en is toegerus met of 'n dubbelbed, of 'n koningingrootte-bed en/of 2 enkelbeddens in die kamers. Elke eenheid het 1 of 2 badkamers met 'n stort en/of bad, wasbak en toilet.

Ander geriewe in die meeste selfsorg-eenhede sluit lugversorging, 'n kaggel in die sitkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en toegang tot die swembad in.

Die lodge het 2 swembaddens en dien ook as 'n funksielokaal wat gehuur kan word en as The Boma and Pizza Den of Khaya bekendstaan.

Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel en motorhuur vir gaste kan gereël word. Chelaya Country Lodge is 10 tot 15 minute se ry van winkelsentrums, restaurante, die strand en ander besienswaardighede af geleë.

Stellenbosch en ander besienswaardighede in die Kaapse Wynlande is ook net 30 minute se ry hiervandaan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Chelaya Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za