Chesapeake Bay 44
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R610 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chesapeake Bay 44 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Chesapeake Bay-kompleks met 'n uitsig oor die strand in Margate. Die kompleks is naby 'n rits restaurante, winkels en geriewe.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea, en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n plafonwaaier. Die badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Daar is 'n ontbytblad met sitplek vir 5. Die sitkamerarea het 'n plafonwaaier en 'n platskerm-TV. Gaste moet hul eie standaard DStv-dekodeerder saambring om TV te kyk.
Die Chesapeake Bay-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n klouterraam vir kinders, 'n tennisbaan en gemeenskaplike braaiplekke. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Chesapeake Bay 44 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 643
Jaar gelys 9
Ligging
- Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chesapeake Bay 44 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom