Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheverells Farm Cottages

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands-pad 55, Cheverells Farm, Elgin-vallei, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cheverells Farm Cottages bied selfsorgverblyf in 2 opgeknapte en pragtig versierde plaaskothuise. Dis in 'n rustige omgewing met skilderagtige uitsigte oor vrugteboorde en wingerd in die Elgin-vallei. Die plaas is lekker naby trouvenues en roetes vir bergfiets-avonture en velddraf.

Elke huisie is smaakvol ingerig in egte plaas-styl, en beskik oor perkallinne, 'n Nespresso-koffiemasjien, 'n knus kaggel, elektriese kombers vir die winter, komplimentêre toiletware en tuisgebakte beskuit om saam met jou oggendkoffie te geniet Die 2 kothuise, Braeburn en Kiku, het albei slaapplek vir 2 gaste en beskik elk oor 'n oopplan-kombuis en -leefarea, en 'n badkamer met 'n stort. Elke kothuis het toegang tot braaigeriewe buite en beskik oor 'n onderdakstoepie met sitplek. Koffie, tee en suiker word voorsien. Gratis WiFi is beskikbaar - gebruik met diskresie.

Cheverells Farm Cottages is sorgsaam uitgelê om 'n rustige hawe te bied waar jy kan herlaai en weer mens kan word, ongeag of dit vir 'n naweekwegbreek, bywoning van 'n sportgeleentheid, kos en wyn fees, troue is of net vir 'n tydjie weg van die stad af is. Die Elgin-vallei bied veldroetes, wynplase en 'n oorvloed voëllewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Cheverells Farm Cottages
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Catherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Ligging

  • Highlands-pad 55, Cheverells Farm, Elgin-vallei, 7180, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cheverells Farm Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Highlands-pad 55, Cheverells Farm, Elgin-vallei, 7180, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA096cf4731b7ac1ddc0af642e6f61910a9c33e849b7fe8b069bd2ea2437ca2967a1c3458a565c5d21c7010ffbcd79255c4058?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 55 Highlands Road Cheverells Farm 7180 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -34.207671967355 19.04542108004
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem