LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chic Bell Rock | LekkeSlaap
+35

Chic Bell Rock

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 7 resensies vir Chic Bell Rock
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Brumilda K - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brumilda K
Gesin met klein kinders

Dit was heerlik, het baie veilig gevoel. Ek beveel enigeen aan om daar te bly.

Ons het dit geniet. dit was homey, cosy, dit was stil. Ons het Plettenbergbaai geniet. Langs Bell Rock is 'n parkie en ons het sommer gestap tot daar. Jy voel in Bell Rock asof jy op vakansie is. Die mood was heerlik. Ons bure was baie vriendelik.

Chic Bell Rock's terugvoer

Groot Plesier Brumilda ek hoop julle kom weer vinnig kuier.

Chic Bell Rock
Jana L - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana L
Gesin met klein kinders

Dit was baie lekker.

Die plek was mooi skoon, dit is in 'n veilige omgewing en ons het die tyd baie geniet.

Chic Bell Rock's terugvoer

Groot plesier Jana. Kom kuier gerus weer.

Chic Bell Rock
Cobus B - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik, veilig en stil. Sal enige tyd weer daar oorbly as ons in Plettenbergbaai vakansie gaan hou.

Ons het dit regtig geniet en sal dit aanbeveel vir enige een wat uit die warboel wil vertoef, maar tog gerieflik naby alle fasiliteite wil wees. Die eenheid is geleë in 'n veilige kompleks met 'n gemeenskaplike swembad vir afkoel op warm dae. Ons sal enige tyd weer daar bespreek as ons vakansie hou in Plettenbergbaai.

Chic Bell Rock's terugvoer

Groot Plesier Cobus. Dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle vinnig weer te sien as julle wil ontsnap uit die warboel. Groete uit pragtige Plett, Melanie en Madeleen.

Chic Bell Rock
Hazelldeen B - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hazelldeen B
Saam met vriende

Dit was ongelooflik.

Dit het gevoel soos huis ver van die huis af. Die wegbreek was die moeitewerd met die perfeke akkommodasie. Bell Rock Rocks.

Chic Bell Rock's terugvoer

Dis ‘n groot plesier Hazelldeen. Kom gerus weer!

Chic Bell Rock
Elizabeth W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth W
Gesin met tieners

Very neat place with everything needed for stay, close to everything.

The neat and modern set-up has everything you need to make your stay pleasant, close to everything. Beautiful scenery and break away from the city buzz. Highly recommended for everyone.

Chic Bell Rock's terugvoer

Thank you for the good review, Elizabeth. You are more than welcome to visit us again.

Chic Bell Rock
Shinay E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shinay E
Saam met vriende

Fantastiese plekkie om in te bly.

Ons het 'n wonderlike tyd in Bell Rock gehad. Baie oulike plekkie en netjies uitgerus. Sal beslis kan aanbeveel. Ons sal definitief weer hier wil bly!

Safwaan P - Jul 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Safwaan P
Saam met vriende

Awesome and fantastic.

We were met on arrival by the owners and given brief summary of everything in the facility and surroundings. The place itself is absolutely awesome. Everything you need for a family holiday. Highly recommended.

Chic Bell Rock's terugvoer

We are happy you enjoyed your stay. We hope you will visit us again.

Chic Bell Rock
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 5)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longships-rylaan 62, 45 Bell Rock, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe30f1866f370f60b0be6fb2674e05f358f225fe49db4a5a8a6d2608918a0e3171c7c41a0f2fe72ede9ad101420a9aa7f54b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000, nou Vanaf R1 800  per nag(plek vir 5) 7 5 1 5 62 Longships Drive 45 Bell Rock 6600 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-20:00 10:00 -34.072484324749 23.368389202655
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!