Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chillin Thyme

Wattle
Vanaf
Vanaf R300
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Wattle bied slaapplek aan 1 gas en het 'n enkelbed. Daar is 'n stort in die en suite-badkamer. Wattle het slegs tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie. Die gas deel kookgeriewe met gaste in Blue Gum. Daar is 'n dek met sitplek en 'n ketelbraai wat met gaste in Blue Gum gedeel word. Geelhout Lounge bied 'n binnenshuise sit- en vermaakarea. 'n Bed kan in dié area op versoek teen 'n ekstra koste voorsien word. Die ekstra gas deel dan 'n badkamer met die gas in Wattle.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Blue Gum
Vanaf
Vanaf R550
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Blue Gum bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stofie toegerus. Buite is daar 'n dek met sitplek en 'n ketelbraai. Geelhout Lounge is langs die dek en bied 'n binnenshuise onthaalarea is wat met gaste met Wattle deel. 'n Ekstra bed kan teen 'n ekstra koste in Geelhout aangevra word. Die ekstra gas sal 'n badkamer met Wattle moet deel. Daar is oorgenoeg parkeerplek beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Foresters' Cabin
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 3 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die hut is in 'n lieflike tuin met 'n ryk voëllewe en slaapplek vir 3 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n kombuisie met 'n tweeplaatstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel met stoele. Buite die hut is daar 'n lieflike braai-area met oorgenoeg sitplek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die eiendom lei.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 1)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterval Plot 46, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYeKilBhvJHchvxiAmKkj7vdccyVRqNiND2xQiJcrejfYkDvDS0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 1) 29 5 1 5 Plot 46 Of Waterval Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -25.082917019071 30.794130563736
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem