+40
Selfsorg in Sabie

Chillin Thyme

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.4
Zelna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Awesome. Everything was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico K
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Sal weer en weer teruggaan. So baie waarde vir geld en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-Anne R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2026

Lekker gebly en naby alles. Die eiendom was maklik om te vind, met slegs 'n kort grondpad wat perfek hanteerbaar was vir 'n standaardvoertuig. Dit is ideaal geleë net vyf minute van die jaarlikse Tube Race en gerieflik naby die dorp. Die omgewing was vreedsaam en sereen, en ons is verwelkom in 'n vriendelike, sorgsame atmosfeer. Die eenheid self was bekoorlik en knus, met alles wat ons nodig gehad het vir 'n gemaklike verblyf. Ons het ons tyd daar deeglik geniet en sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Desire A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Des 2025

I wanted to cancel actually. The lady who runs this establishment is wonderful, but that's where it begins and ends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Menno B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Pragtige omgewing en goed gelee. Lekker gebly en gebraai.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mark S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Comfortable and cosy. The owners are very friendly and accommodating. The place is comfortable. The road leading to the place is not good, but still 'drivable'. The area is quiet. It was a good stay in general.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre Jean N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie lekker gebly. Dit is 'n fantasie plek met 'n wonderlike uitsig op die berge. Sal beslis weer gaan en beveel dit sterk aan vir almal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Enjoyable, recommended. Nice quiet spot, lovely environment, close to the panorama route.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Plot 46 Of Waterval, Sabie, 1260, Mpumalanga

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA04fe700af3dc431dcd3b27583b4690eb1d24469962480cfeece4ab2c3cb90d5cdadb111594ec94bd104c00370d98aa03839d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Plot 46 Of Waterval Sabie 1260 Mpumalanga 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -25.082917019071 30.794130563736
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang