LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Chip n Debs | LekkeSlaap
+17

Chip n Debs

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrastraat 3024, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Chip n Debs bied selfsorgverblyf in 'n vakansiehuis in die Marlothpark Wildreservaat. Die reservaat is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 slaapkamers op die onderste verdieping en die derde slaapkamer is bo en het 'n sitarea. Buite is daar 'n ekstra badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak, asook 'n buitestort.

Die kombuis is op die onderste verdieping en is met 'n yskas, mikrogolf, oond en stoof toegerus. Die leefarea lei na 'n kuierarea met 'n beskutte lapa met braaigeriewe, 'n oop braai-area, 'n vuurput en 'n plonspoel wat oor die park uitkyk.

Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Chip n Debs is 20 km vanaf die Krugerwildtuin se Krokodilbrughek. Marlothpark is die tuiste van koedoes, kameelperde, impalas, sebras, bobbejane, vlakvarke, blouape, wildebeeste, volstruise en so nou en dan ook luiperd, leeus en jagluiperds. Die dorp het 2 inkopiesentrums, 'n vulstasie, 2 openbare swembaddens en verskeie restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Chip n Debs sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Zebrastraat 3024, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebrastraat 3024, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf8a3584306b0ce748864c1b9adff4409eff4d5dc334abbb9c9b2e241f90fdeafd3dc295b57c40f4fae9ad9f58f360196f00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 6) 3024 Zebra Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -25.340350303478 31.801837347221
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!