4 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3024 Zebra Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Chip n Debs is 'n selfsorg-vakansiehuis in Marloth Park Wildlife Conservancy. Hierdie wildreservaat is aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin geleë.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 1 badkamer. Onder is 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer bo met 'n koningingrootte-bed en 'n privaat sitarea met uitsig oor die parklande beskik.
Onder is die goed toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof. Die leefarea lei na buite na die vermaaklikheidsareas, wat 'n ingeslote lapa met braaigeriewe, 'n oop braai-area, 'n vuurput en 'n plonspoel met uitsig oor die parklande insluit. Daar is ook 'n buitestort met warm en koue water.
Parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie.
Chip n Debs is ideaal geleë binne 20 km van die Krokodilbrughek van die Krugerwildtuin. Marloth Park is die tuiste van vrylopende wild, insluitend koedoes, kameelperde, impalas, sebras, bobbejane, vlakvarke, blouape, wildebeeste, volstruise en soms 'n luiperd, leeu of jagluiperd. Die dorp het ook 2 winkelsentrums, 'n vulstasie, 2 openbare swembaddens en verskeie restaurante vir gaste om te besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 3024 Zebra Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Chip n Debs het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3024 Zebra Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang