Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chiquita Blue

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pierre Michael Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Maande gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Chiquita Blue
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tammy A - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tammy A
Gesin met klein kinders

We loved our stay. Had some wonderful time out exploring and relaxing.

We loved it! Peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C
Gesin met tieners

Baie lekker en aangenaam.

Ja was baie lekker. As dit my huis was sou ek net die stoep gedeelte (glas) omskep het in 'n binne braai met 'n ooplan vloei met res van die huis - selfs 'n groter gedeelte van stoep area daarvoor gebruik en sodoende die hele ooplan gedeelte van huis groter maak. Meeste van die tyd braai 'n ou in die aande by die see, want die res van die dag nie by die huis nie. Dan wil jy eerder binne braai as buite in die wind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ria B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid, netheid en ligging is tops!

Ons kon nie vir beter vra nie. Die gasvryheid van die eienaars, hul pragtige skoon en netjiese huis, die ligging, die weer en net mooi alles daar was 100%. Ons het ons kuier op die plek regtig baie geniet. Alles wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Ons sal definitief weer terug gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chiquita Blue se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning, Ria. Ons waardeer julle positiewe resensie.
Dit was 'n groot plesier om sulke vriendelike gaste te ontmoet.
Sien daarna uit om julle weer te sien.

Chiquita Blue
Wanda V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekkerste kuier in 'n lang tyd.

Dit was een van die lekkerste naweke in 'n baie lang tyd. Die huis is baie gerieflik, uiters netjies en skoon, die gasheer en vrou is so vriendelik, dit alles was net 'n plesier van begin tot einde. Ek sal enige dag graag weer daar wil gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chiquita Blue se terugvoer

Baie dankie vir julle bespreking. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Bly julle het gehou van ons huis en wat ons aanbied.
Sien julle graag weer.

Chiquita Blue
Hennie C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genotvolle wegbreek.

Verblyf was uitstekend, eenheid is meer as voldoende toegerus. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chiquita Blue se terugvoer

Baie dankie Hennie vir jou positiewe kommentaar oor ons huis. Dit was baie aangenaam om jou te ontmoet en jou in ons huis te onthaal.

Chiquita Blue
Karla V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla V
Gesin met klein kinders

Onvergeetlike ervaring. Spesiale spasie om spesiale herinneringe saam familie te.

Wonderlike mense by wie ons gehuur het! Hulle het uit hulle pad gegaan om ons gemaklik te laat voel en ons bekend te maak met die area. Dit voel soos 'n voorreg om hulle te kon ontmoet. Die huis is baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezandi B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandi B
Saam met vriende

Baie rustig.

Baie rustig. Baie goed toegerus, netjies. Sal die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chiquita Blue se terugvoer

Baie dankie Lezandi dat julle ons huis geniet het. Dit was baie lekker om julle te onthaal.
Hoop om julle weer te sien.
Mike en Hester

Chiquita Blue
Esmé V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmé V
Gesin met klein kinders

Fantastiese waarde.

Ons het heerlik by Chiquita Blue gebly. Die plek is baie goed toegerus en alles is daar wat jy nodig het. Ons is baie vriendelik ontvang. Ek kan die plek sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chiquita Blue se terugvoer

Nogmaals baie dankie dat julle Chiquita Blue gekies het Vir julle naweek. Julle was baie goeie haste. Alles was so mooi netjies Na julle vertrek.

Chiquita Blue
Adri D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspan in 'n pragtige huis.

Die huis is netjies en baie skoon en gerieflik ingerig met alles wat nodig is. Die eienaars is baie vriendelik en het ons hartlik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chiquita Blue se terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar. Ek is baie Bly dat julle lekker gebly het en dat julle tevrede is met wat ons aanbied
Hoop ons Sien julle weer in die toekoms.

Chiquita Blue
Anika G - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika G
Gesin met klein kinders

Verwagting is oortref.

Vir beter verblyf kon ons nie vra nie. Pragtige, gemaklike en ruim huis met heerlike stoep en tuin, baie goed toegerus, genoeg pakplek en baie skoon en netjies. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het, en nog meer. Die baie vriendelike eienaars het uit hul pad uit gegaan om seker te maak ons geniet ons verblyf, hulle het aan alles gedink. Ons sal weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chiquita Blue se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning en waardering van ons huis.
Julle was ongelooflike gaste, baie vriendelik en sal julle graag weer wil akkomedeer.

Chiquita Blue
Samantha A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

Felt like home away from home.

The couple made us feel so welcome and comfortable. They truly thought of everything we would need during our stay. Definitely saving their details for future trips.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Chiquita Blue se terugvoer

Thank you so much Samantha.
It was a real pleasure.
Would love to have you again.
Hester and Mike

Chiquita Blue
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Villiersstraat 12, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5be8501af5138adc0cd6ccf6f357b554f2cd16c3d98a4d86bfd2e6b8d779d9ff84ec8a3db64ba5f12851dfe0858a05ad587d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 12 De Villiers Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.349608967729 18.15081890839
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem