Christa's Flat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Christa's Flat is 'n gerieflike woonstel in Arniston en bied slaapplek aan 4 gaste.

Die woonstel is aan die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, en 2 enkelbeddens in die sitkamer. Die slaapkamer het 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is 'n tweede badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, mikrogolfoond, yskas, skottelgoedwasser, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetkamertafel en die sitkamer het 'n TV met DStv-gastehuispakket. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die eenheid het braaigeriewe en 'n alarmstelsel. Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.

Arniston bied verskeie restaurante, pragtige strande, bergfiets- en staproetes, visvang, walviskyk en duik onder die wrak wat aan die kus gevind word. Arniston bied verskeie restaurante, lieflike strande, bergfietsry- en voetslaanroetes, visvangsbestemmings, walviskyk, en wrakduik. Gaste kan ook die spa by die Arniston Hotel en die Waenhuiskransgrot besoek

Slaapplek

'n Bespreking by Christa's Flat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Area 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Christa's Flat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R828 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false