LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Church Street Lodge | LekkeSlaap
+38

Church Street Lodge

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Church Street Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Hernus G - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hernus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanende wegbreek.

Lekker sentraal geleë. Die akkomodasie was skoon, veilig en netjies. Sal enige tyd weer daar tui gaan. Daar was ook vrye toegang tot 'n baie gerieflike rondawel met ’n swembad en bankies.

Johannes V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes V
Saam met vriende

Nice and affordable,

Will recommend to anyone.

Carlo G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carlo G
Enkelreisiger

Pleasant stay for reasonable price.

I had a comfortable stay and will definitely return again!

Church Street Lodge se terugvoer

Thank you for the positive review Carlo. We look forward to seeing you at the Lodge again in the near future.
Kind regards,
Magda

Church Street Lodge
Suletta D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suletta D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, lekker kos.

Ons het die ligging en veiligheid waardeer, maar ek sal graag klein dinge soos haardroër, vogroom en 'n waslap wou hê.

Church Street Lodge se terugvoer

Hallo Suletta,
Dankie vir die positiewe opmerkings oor ligging en veiligheid. Die haardroërs raak ongelukkig weg uit die kamers, maar daar is een beskikbaar by ontvangs. Ons sit seep en shampoo in die kamers, maar aangesien ons nie stergradeer is nie, sit ons nie die luukses soos vogroom en waslappies in ons kamers nie.
Ons hoop ons sal julle weer van diens kan wees in die toekoms.
Groete,
Magda

Church Street Lodge
Chantel J - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustige omgewing.

Netjiese kamer gehad. Kliëntediens kon beter gewees het. Ontvangs was nie baie entoesiasties nie.

Jeandre R - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeandre R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens! Gemaklike slaapplek.

Het oorgeslaap na 'n troue. Nie regtig lank genoeg tyd spandeer om kommentaar te lewer nie. Vriendeike diens, baie lekker beddens, skoon en lekker swembad.

Church Street Lodge se terugvoer

Dankie vir jou mooi oorsig van ons plek, Jeandre. Sien julle graag weer.

Church Street Lodge
Colette C - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette C
Saam met vriende

Dit was verwelkomend en ontspannend. Dankie Church Street Lodge.

Al het ons net vir een aand ingebook was ons baie tevrede met die verblyf. Baie welkom gevoel en tuis. Sal enige tyd die verblyf weer gebruik.

Church Street Lodge se terugvoer

Hello Colette, ons is so bly om te hoor julle het die tyd hier by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer terug terug te verwelkom.

Church Street Lodge
Natasha L - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natasha L
Gesin met klein kinders

Aanvaarbaar

Kamerdeure vuil, kaste binne vuil. Geen vadoek.

Church Street Lodge se terugvoer

Hallo Natasha

Dankie vir die mooi algehele gradering wat jy vir ons gegee het.

Ek is baie jammer om te hoor dat alles nie in orde was in julle kamer nie. Ek gee dadelik aandag en ek hoop julle sal ons weer kom besoek en dat alles dan netjies sal wees. Geen verskoning van my af kan dit verander, en laat my net weer besef ons moet maar elke dag mooi inspeksie hou in die kamers.

Ek maak graag op vir die slegte ervaring deur julle te nooi om 'n gratis ontbyt by ons te neem volgende keer as julle weer sou kom kuier. Laat weet my net persoonlik en ek reël dit so.

Vriendelike groete
Magda

Church Street Lodge
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 120
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 120
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 36, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI2NDcwNWRjLTJiOWQtNGQ4NS04YTMxLWJlODNlM2IzNzgyMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 120  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 36 Church Street Worcester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.639818 19.448672
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem