Cayail Bush Lodge
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Hunters Pride Wildlife Estate, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 700 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Cayail Bush Lodge is 'n selfsorghuis vir 6 gaste in die Dinokeng Wildreservaat.
Die huis bied 'n uitsig oor die bosveld en die geleentheid om die Groot 5 te sien. Die huis het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n sitarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het baddens of storte, en toilette.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, eetgerei, breekware, potte, panne en tee- en koffiemaakgeriewe. Etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is ook beskikbaar.
Gaste kan in die sitarea wat 'n TV met Netflix en YouTube het, ontspan. Daar is ook WiFi.
Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met 'n eetarea, 'n uitsig oor die plonspoel, en bomabraaigeriewe. Putt-putt en tafeltennis is beskikbaar en wildritte en hout is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Cayail Bush Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leané Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Jaar gelys 2
Ligging
- 32 Hunters Pride Wildlife Estate, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0181, Gauteng
- Gaste dink Cayail Bush Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Hunters Pride Wildlife Estate, Dinokeng Wildreservaat, Hammanskraal, 0181, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom