Citrusdal Country Lodge
Beskrywing
Citrusdal Country Lodge word deur 'n gesin besit en is in Citrusdal geleë. Dié dorpie is minder as 2 uur vanaf Kaapstad geleë en bied pragtige natuurtonele, geskiedenis, waterweë en lekker berg-avonture.
Daar is 26 unieke en suite-kamers met lugversorging, en ook 20 volledig toegeruste selfsorgkamers. Kamergeriewe sluit 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die lodge bied 'n dameskroeg, swembad, lapa met braaigeriewe, gimnasium, veilige parkeerplek en 'n a la carte-restaurant. Daar is ook 'n konferensiesaal en 'n raadsaal met alle moderne geriewe en WiFi.
Kenmerke
- Afrikaans
- Swembad
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Wynproe
- Fietsry
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Citrusdal Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |