Citrusdal Country Lodge
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 35 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Agnes D - Oct 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Agnes D
Saam met vriende
Because the lodge is situated on the main road and most workers pass the lodge, it is a bit noisy during weekends. In any case I choose the main road.
It was our first time in Citrusdal. The staff were friendly and very helpful with everything that we needed for a braai. We loved relaxing in their beautiful landscape garden with different birds coming to play in the trees. We felt at home. The hotel is very interesting with all the antique furniture and accessories. We took photos with my mums Hotpoint washing machine and more other things that took us back into our childhood days. Breakfast was tops. Rooms were neat and tidy. I would definitely go back to Citrusdal County Lodge again for a stay. ...
Sien meer
Leon D - Sep 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leon D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Gerieflik, het lekker gebly.
Netjiese plek, gerieflik geleë, personeel vriendelik, en beesstert vir aandete was baie lekker.
Robert V - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Robert V
Saam met vriende
A pleasant surprise.
We really enjoyed our stay, even though we only arrived at 19:00 and had to leave at 06:30 the following morning. The rooms were bigger than expected. The dinner was very good and there was a good selection of wines from the local area. Despite us having to leave earlier than the breakfast starting, our hosts made sure everything was available, from eggs and bacon to fresh coffee. The lodge has a great coffee machine.
Rudolph S - May 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rudolph S
Besigheidsreis
Beste verblyf in Citrusdal!
Altyd lekker om hier te bly. WiFi is goed, kos is lekker, mense is vriendelik en help graag.
Magdalena M - Mar 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Magdalena M
Gesin met tieners
Rustig en pragtig.
Baie vriendelike mense en gasvry.
Marinda T - Jan 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Marinda T
Gesin met klein kinders
Dit was uit die boeke uit lekker. Ek sal beslis weer gaan en sommer aan almal aanbeveel.
Ek sal beslis die plek aanbeveel, want dis fantasties daar.
Gerrit V - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gerrit V
Saam met eggenoot/lewensmaat
'n Tipiese plattelandse hotel met gasvrye, vriendelike personeel en lekker kamers.
Baie lekker gebly vir een nag tydens 'n gholftoer. Die hitte is verdryf deur 'n effektiewe lugreëlaar en ontbyt was heerlik. Ek wens ek kon langer kuier. Sal beslis weer gaan kuier.
Jan V - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ideale verblyfplek vir die toeris.
As basiskamp vir ons toer van die Weskus en blomme was die plek ideaal. Baie geraas een aand a.g.v. konferensie tot middernagtelike ure, kan verskoon word en het dan ook bygedra tot 'n gevoel van onveiligheid. Etes hier genuttig, was heerlik en meer as genoeg gewees vir ons.
Johanette J - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johanette J
Saam met vriende
Sal nooit weer daar oorbly!
Daar was 'n helse geraas van ander gaste om 2 uur die oggend. Hulle was dronk en daar was geen sekuriteit wat hulle kon kortvat nie. Ek sal absoluut niemand aanbeveel om in die hotel te oornag nie.
Gert N - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Gert N
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie ontevrede.
Sal die plek nooit aanbeveel nie, sogenaamde rookvrye kamer stink na rook, moes met oop vensters slaap in die winter. Tag om na ure by hoofingang in te kom het nie gewerk nie, na 20 minute se gesukkel 01h00 in die oggend bel ons die Lodge, die sogenaamde bestuurder baie ongeskik en deel ons mee die deur werk nie lekker nie, maak toe die deur oop met 'n skroewedraaier, nog besig om met hom te praat toe draai hy om en loop, los die deure net so oop vir my om dit weer met 'n gesukkel toe te maak. Bitter teleurgesteld! Sal hulle nooit weer aanbeveel ...
Sien meer
Eugene G - Sep 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Eugene G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie basic.
Skoon en netjies, maar reg op die hoofstraat wat baie besig is, lekker geëet.
Antoinette P - Aug 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Antoinette P
Lieflik.
Baie goed ontvang. Ligging perfek. Voel veilig. Kos was baie lekker. Personeel vriendelik en behulpsaam. Baie netjies en skoon. Sukkel net met bagasie op en af by trappe. Geen hysbak.
Bennie D - Jul 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bennie D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Tipiese plattelandse hotel.
Netjiese hotel met ouerige dekor, deel van die atmosfeer, maar kan bietjie afgeleef lyk. Kamer was nie te ruim nie - twee dubbelbeddens laat nie plek om te sit en kuier nie. Badkamer skoon en netjies, krane se warm en koue wateraanduiding ontbreek - mors water om te wag vir warm water. Ontbyt was baie goed en soos ons bestel het. Parkering agter hoë heining en staal hek. Vriendelike en hulpvaardige personeel.
Graham M - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Graham M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Geen beheer oor buite kliënte wat die kroeg en swembad-area oorgeneem het en dit was onmoontlik vir gaste om hierdie fasiliteite te geniet.
Alhowel die staf vriendelik en behulpsaam was, was daar 'n totale afwesigheid van bestuursvlak. Daarom was die diens stadig en soms onaanvaarbaar. Die kamer was goed en skoon, maar gemeenskaplike areas was slordig. Die hotel het baie potensiaal, maar dit lyk asof die eienaars nie omgee nie. Die feit dat ons as gaste ongemaklik gevoel het in die kroeg en swembad area het veroorsaak dat ons elders moes gaan. Ons sal nie weer by hierdie hotel tuisgaan nie.
Xagene D - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Xagene D
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker, alles baie netjies en skoon.
Lekker kos. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.
Nickey G - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nickey G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ek dink dit is goeie waarde vir geld.
Die kamers was netjies en die staf was vriendelik gewees. Ons was baie goed na gekyk en sal weer daar gaan bly as ek verblyf daar soek.
Christopher A - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Christopher A
Saam met eggenoot/lewensmaat
Absoluut wonderlik.
Sal aanbeveel, baie goeie diens, die kamer skoon en netjies.
Annemare T - Mar 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annemare T
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie netjiese skoon kamer.
Die hotel was baie besig met nie inwonende mense wat daar kom swem het en die gym gebruik. Dit was baie raserig deur die nag met kamer deure wat toe klap. Ek weet die eienaars kan nie daarvoor help nie. Hulle ontbyt is puik.
Werner G - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Werner G
Saam met eggenoot/lewensmaat
Heerlik.
Ongelooflike diens, behulpsaam en professioneel.
Herman V - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Herman V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Chalet baie skoon.
Ontvangsdame was nie baie vriendelik nie.
Leon V - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Leon V
Gesin met klein kinders
Skoon en privaat.
Sien sterre.
Laurette V - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Laurette V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ek was teleurgesteld en ons sou 2 nagte daar slaap, maar het slegs een nag oorgeslaap.
Die toilet het nie gewerk. Badkamers kan meer modern gemaak word - spesifiek die stort - deesdae stort 80% van toeriste en veral met ons waterkrisis. 'n Stort in die bad is so outyds en ongerieflik veral vir ons ouer mense. Daar is ontspanareas vir buite, maar met ongure karakters en dis by die kroeg. Gevolglik sit jy heeltyd in die kamer vasgekeer.
Nathan A - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nathan A
Besigheidsreis
Rustig
The lodge is located in a very tranquil setting.
Hans U - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hans U
Mooi, skoon verblyf in Citrusdal.
Klein kritiekpunt: een van die kamers het 3 enkelbeddens gehad terwyl daar bespreek was vir 3 kamers met elkeen 'n dubbelbed.
Janine M - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Janine M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Pragtige, netjies en veilige verblyf.
Ons verblyf was baie netjies en skoon met genoegsame en veilige parkering. Die swembad area is pragtig waar ons heerlik kon ontspan en die restaurant se etes was voortreflik. Die hoofgebou in die lodge het 'n interessante historiese tema. Ons sal verseker weer hier oorslaap indien ons Citrusdal besoek.
Henk V - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Henk V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was OK.
Die naam Citrusdal Country Lodge is misleidend aangesien die hotel in die middel van die dorp, in die hoofstraat, geleë is. Die kamer was netjies en skoon en die staf behulpsaam.
Hugo R - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Hugo R
Saam met eggenoot/lewensmaat
Uitstekend
Heerlike kos. Goed toegerus.
Annatjie L - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Annatjie L
Enkelreisiger
Vriendelike, hulpvaardige personeel en deur hul het ek welkom gevoel.
Dit is 'n pragtige hotel, maar ek het ongelukkig 'n kamer gekry wat oorvol gemeubileerd is. Vir een nag se oorslaap sou dit goed gewees het, maar vir my wat 'n paar dae daar gekuier het, was die ruimte/spasie in die kamer te min. Ek het aan die bestuurder genoem dat ek 'n stoel in die kamer gemis het, want ek kon nie sit en lees nie. Ek het soms vir 'n rukkie in die ontvangsportaal gaan sit, want daar is pragtige, gemaklike banke en stoele. Ek sal voorstel dat hul van die bedkassies verwyder en 'n stoel in die kamer sit. Ek gaan definitief weer ...
Sien meer
Peter V - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Peter V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Die Lodge is in 'n meer gevaarlike deel van die dorp geleë. Sal ander plek volgende keer kies.
Netjies, skoon en goeie diens. Eetkamer baie mooi en ontbyt uitstekend. Omgewing nie lekker nie.
Chris V - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chris V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Die plek is oud en afgeleef.
Ons moes ons eie bagasie dra na die kamer op die eerste vloer. Die klankdigting tussen die kamers was so swak ons kon elke woord hoor wat die bure gesels asook hul TV. Die aandete was power en ontbyt vergeetbaar.
Irfaan M - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Irfaan M
Gesin met klein kinders
Ons het die tydjie geniet en die kinders was baie lief vir die swembad.
Die bestuur het ons goed ontvang en ons kon ons eie kamer kies. Dit was vir my 'n hoogtepunt. Die ontbyt was heel aangenaam. Die braai-area langs die swembad was baie gerieflik en ons het besluit om ete daar te geniet. Baie dankie aan die personeel, bestuur en die eienaar.
Jemima S - Jan 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jemima S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Fantasties!
Plek was ongelooflik! Tyd saam my man baie geniet. Geen klagtes van personeel. Ontbyt was fantasmagories. Het die swembad ten volle geniet! Net 1 probleem, die linne en eetgerei was baie vuil!
Chris V - Nov 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chris V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Sondag was heel moontlik nie die regte aand nie.
Ons het Sondag aangekom en die ontvangs was baie onprofessioneel. Geen dokumentasie, net 'n sleutel. Die kamers was netjies en skoon. Nuut oorgedoen. Ons kon nie aandete daar eet nie. Die kombuis was toe en die opsies in die dorp was baie beperk. Twee plekke was aanbeveel en albei het vroeg toegemaak. Dankie vir SPAR. Die ontbyt was treurig. Bacon het in die olie gedryf. Die mince was vol klonte. Blikkie suikermielies en die koue vleis en kaas was nie van goeie gehalte nie. Die foto en die werklikheid was baie ver van mekaar.
Seal Consulting Engineers A - Nov 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Seal Consulting Engineers A
Saam met vriende
Dit is 'n heerlike gesellige plekkie en die diens was uitstekend en die personeel is baie vriendelik.
Nog nooit so lekker geëet soos by die lodge nie. Ek is mal oor die outydse effek wat die lodge bied, die personeel is baie vriendelik en altyd behulpsaam, julle kok weet natuurlik hoe om steak gaar te maak. Ek sal julle beslis aanraai en weer van julle dienste gebruik maak.
June S - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
June S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Good value for money.
Excellent service by staff in restaurant.
Gaste wat na Citrusdal Country Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |