City Bowl Tamboers
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 118, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
City Bowl Tamboers is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Tamboerskloof, Kaapstad. Dit is die ideale opsie vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat die Moederstad wil verken aangesien dit naby talle besienswaardighede en aktiwiteite is.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die knus leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste maaltye kan geniet.
Die leefarea lei na die balkon met sitplek. Veilige parkeerplek in die kompleks is beskikbaar. Die kompleks is naby verskeie restaurante en winkels.
Slaapplek
’n Bespreking by City Bowl Tamboers sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Burger Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 98
Jaar gelys 8
Ligging
- Kloofstraat 118, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Upper Gardens Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 3 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kloofstraat 118, Tamboerskloof, 8001, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom