CityView Apartment
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Norman Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Albertus V - Mei 2024
Algehele gradering
Gerieflik en lekker.
Braam V - Apr 2024
Algehele gradering
Bevredigende verblyf.
Braam V - Jul 2023
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Hester J - Feb 2023
Algehele gradering
Absoluut die moeite werd!
Bisschoff B - Mei 2022
Algehele gradering
Klein spasie baie goed benut. Gerieflik met bad en stort, gemaklike bed. Volledige, kompakte kombuisie, baie goed ingerig en ongelooflike georden.
Boshoff D - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend, rustig en goed ingerig!
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ethellaan 5, Northcliff, Johannesburg, 2195, Gauteng