Clanwilliam Hotel
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4/5
Country Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 399
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Tim A - Aug 2023
Algehele gradering
Hotel was clean had to park in the street, the restaurant's food was terrible.
Lees meerClanwilliam Hotel se terugvoer
Dear Sir
Thank you for your review. We apologise that the food the steaks were not up to scratch as we pride ourselves in buying the best quality available. I hope we see you in the near future to experience that restaurant as it should be
Kind Regards
Peter
General Manager
Marita S - Aug 2023
Algehele gradering
'n Groot teleurstelling.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Goeie more mevrou, Ons verskillende afdelings is die terugvoering meegedeel. Vriendelike groete, Audrey - Ontvangs.
Elmare S - Aug 2023
Algehele gradering
Het soos huis gevoel.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Goeie more, baie dankie vir die terugvoering. Dankbaar julle het lekker gebly. Mooi dag. Vriendelike groete, Audrey - Ontvangs
Herman L - Aug 2023
Algehele gradering
Teleurstellend
Lees meerClanwilliam Hotel se terugvoer
Goeie more Herman. Ons neem kennis van u opmerkings en sal aandag gee waar nodig. Vriendelike groete, Audrey - Ontvangs
Mark B - Apr 2023
Algehele gradering
Could do better.
Lees meerClanwilliam Hotel se terugvoer
Good morning, many thanks for your review. We do appreciate and follow up on all issues. Kind regards, Audrey - Reservations Manager
C Dewet M - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir die terugvoering. Ongelukkig is beurtkrag landwyd 'n probleem en ons vertrou dit sal spoedig opgelos word. Vriendelike groete, Audrey - Ontvangs
Corné G - Feb 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Marietha R - Des 2022
Algehele gradering
Vriendelik en behulpsaam.
Annemarie V - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Johan V - Mrt 2022
Algehele gradering
Die foto's is misleidend en die hotel kort aandag.
Ingrid J - Des 2021
Algehele gradering
Was nie bewus dat ons daar oornag nie.
Erik K - Sep 2021
Algehele gradering
Teleurstellend!
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Goeie more. Baie dankie vir terugvoering, ons het nou reeds begin met reperasies. Groete, Audrey
Jan G - Sep 2021
Algehele gradering
Baie swak geriewe in kamer.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Goeiedag, baie dankie vir terugvoering, verbeterings word oral aangebring. Ongelukkig word telefone nie meer in die kamers gesit nie. Vriendelike groete, Audrey - Ontvangs
Arné D - Aug 2021
Algehele gradering
Dit is nie R1800 per nag werd nie.
Ina D - Aug 2021
Algehele gradering
Nie gelykstaande aan 4 ster.
Gert V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel en baie behulpsaam.
Marinda L - Aug 2021
Algehele gradering
Blommekyk oorslaap.
Lees meerCris I - Jun 2021
Algehele gradering
Great spot to stay
David F - Apr 2021
Algehele gradering
Fine.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Good Day, we appreciate you taking the time to review our establishment and even more your visit to the Clanwilliam Hotel. Soon all the Hotels in the group will be "refreshed" and we believe this will be a positive move ensuring our guests' comfort and enjoyment.
Charlene A. L - Apr 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging en lieflike groot kamers.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Ons waardeer die positiewe terugvoering en ons sien uit na julle volgende besoek.
Schalk B - Apr 2021
Algehele gradering
Dit is heerlik. Baie lekker geëet en geslaap.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Baie dankie. Ons is trots op ons hotel en geniet ons gaste terdee.
Johan E - Mrt 2021
Algehele gradering
Netjies, professionele diens.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe review.
Mooi dag, groete
Johannes J - Des 2020
Algehele gradering
Lekker en mooi.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering - ons waardeer u positiewe kommentaar. Kom besoek ons gerus weer.
Pieter K - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker wegbreekplekkie.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Baie dankie vir die mooi en positiewe review, ons werk aan die badkamers.
Francois M - Sep 2020
Algehele gradering
Hotelkonstruksie en -afwerking verbeteringe kan meer deurlopend wees, nie stuk-stuk!
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Binnekort sal opgradering plaasvind.
Groete Ontvangs
Sanet S - Sep 2020
Algehele gradering
Naweekwegbreek.
Lees meerClanwilliam Hotel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Groete Ontvangs
Jannie V - Sep 2020
Algehele gradering
Ligging puik.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Baie dankie vir terugvoering, ons waardeer dit.
Susann S - Aug 2020
Algehele gradering
Bevredigend vir een nag se oorslaap.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Baie dankie, binnekort sal daar opgradering plaasvind.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Pierre G - Sep 2019
Algehele gradering
Goeie verblyf in hotelkamers.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Ongelukkig is ons parkeerarea beperk, maar ons het sekuriteit deur die nag. Groete
Sjani D - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoering.
Ontvangs
Pieter W - Sep 2019
Algehele gradering
Food is great - good value for money.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Many thanks for positive review.
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Ben S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies en veilige parkering.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Baie dankie vir positiewe terugvoering.
Ontvangs
Hercu S - Jun 2019
Algehele gradering
Pristine and great value for money!
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Baie dankie. Ons gaste is vir ons baie belangrik.
Groete Ontvangs
Angela S - Jun 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Angela
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou onlangse verblyf by ons te hersien. Ons waardeer die terugvoer op prys.
Vriendelike groete van Charne en die Clanwilliam Hotel-span.
Anonieme gas - Mei 2019
Algehele gradering
Rudolph S - Mei 2019
Algehele gradering
Baie mooi en groot kamers.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Rudolph,
Dankie vir so 'n wonderlike terugvoer, dit word die meeste waardeer deur myself en die personeel.
Hartlike groete van Charne.
Annelene T - Apr 2019
Algehele gradering
Sentraal om omliggende dorpe te besoek.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Annelene,
Dankie vir sulke wonderlike terugvoer, dit word die meeste waardeer deur myself en die personeel en ons is so bly dat u, u verblyf by ons geniet het.
Hartlike groete van Charne.
Sanett U - Mrt 2019
Algehele gradering
Lekker.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Sanette,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou onlangse verblyf te hersien. Ons waardeer u positiewe woorde.
Hartlike groete van Charne en die Clanwilliam Hotel span.
Nico F - Jan 2019
Algehele gradering
Hotel is oud en afgeleef
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Prof
Kontak my asseblief, ek wil graag die geleentheid hê om u verblyf in meer besonderhede te bespreek.
Hartlike groete van Charlie en die Clanwilliam Hotel-span.
Simon K - Des 2018
Algehele gradering
Mooi skoon en ruim kamers met vriendelike diens van die personeel.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Simon
Dankie vir die resensie, ons waardeer u terugvoer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Clive V - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker en gesellig.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Clive,
Dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word die meeste waardeer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Gregg V - Des 2018
Algehele gradering
Great 2 night stay.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Dear Gregg,
Thank you for taking the time to review your recent stay with us, your feedback is very appreciated by myself and the staff and we do hope you will visit again.
Warm regards from Charne and the team.
Jannie F - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Jannie,
Dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word die meeste waardeer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Jaco O - Des 2018
Algehele gradering
Heeltemal aanvaarbaar.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Jaco,
Dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word die meeste waardeer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Ivan A - Des 2018
Algehele gradering
Die akkommodasie was fantasties.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Monique
Dankie vir die wonderlike terugvoer, dit word die meeste waardeer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Tanya P - Sep 2018
Algehele gradering
Friendly, helpful, accommodating of early check in. Modern and clean rooms. Secure parking. Conveniently located!
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Dear Tanya,
Thank you for taking the time to review your stay with us, we appreciate the feedback.
Warm regards from Charne and the Clanwilliam Hotel team.
Willie D - Sep 2018
Algehele gradering
Great.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Willie
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien, ons waardeer u terugvoer op prys.
Hartlike groete van Charne en die span.
Charl M - Sep 2018
Algehele gradering
Op langpad moes oornag - regte plek en keuse.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Charl,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien, ons waardeer u terugvoer op prys.
Hartlike groete van Charne en die span.
Jos D - Sep 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel, kamer skoon en netjies.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Riana,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien, ons waardeer u terugvoer op prys.
Hartlike groete van Charne en die span.
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Stanley H - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Stanley,
Dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit regtig.
Hartlike groete van Charne en die Clanwilliam Hotel span.
Rudie B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie oulik met reuse ontbyt!
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Rudie
Dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit regtig.
Hartlike groete van Charne en die Clanwilliam Hotel span.
Wanda V - Aug 2018
Algehele gradering
Gasvry.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Wanda
Dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit regtig.
Hartlike groete van Charne en die Clanwilliam Hotel span.
Thilana W - Aug 2018
Algehele gradering
Ek't dit baie geniet, dankie!
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Thilana
Dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit regtig.
Hartlike groete van Charne en die Clanwilliam Hotel span.
Engela M - Aug 2018
Algehele gradering
Goed genoeg vir een aand.
Lees meerClanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Engela
Dankie vir u waardevolle insette, ons is besig om veranderinge aan te bring, en ek dink u sal dit duidelik in die Bloemseisoen sien.
Hartlike groete van Charne en die Clanwilliam Hotel span.
Yolandi T - Aug 2018
Algehele gradering
Netjiese, skoon geriewe met genoeg spasie in die familiekamer vir ons gesin van 5.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Yolandi,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien, ons waardeer die terugvoer.
Hartlike groete van Charne en die Clanwilliam Hotel span.
Lucy B - Aug 2018
Algehele gradering
Aangenaam met hulpvaardige, bedagsame personeel.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Lucy,
Kontak my asseblief, ek wil graag oor u verblyf in meer besonderhede praat.
Hartlike groete van Charne
Bennie D - Jul 2018
Algehele gradering
Netjiese hotel, vriendelike bestuur en personeel.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Bennie,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou onlangse verblyf te hersien. Ons waardeer u terugvoer op die prys.
Hartlike groete van Charne en die span.
Deon V - Jul 2018
Algehele gradering
Net reg!
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Gideon,
Dankie vir die wonderlike resensie, ons waardeer u terugvoer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Lize T - Jun 2018
Algehele gradering
Perfect for travelling.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Dear Lize,
Thank you for taking the time to review your stay with us, we are so pleased that you had a good stay.
Warm regards from Charne and the Clanwilliam Hotel team.
Jonathan C - Mei 2018
Algehele gradering
Dit was baie lekker om by die Clanwilliam Hotel te kan bly.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Jonathan,
Dankie vir die resensie, ons waardeer u terugvoer.
Ter plaatse parkering is 'n uitdaging, ons het slegs 'n beperkte aantal plekke binne die perseel, maar straatparkeerplek is baie veilig en gemonitor. Wat die Wi-Fi betref, is dit beskikbaar in openbare areas en het dit beperkinge.
Hartlike groete van Charne en die span.
Jenny W - Mei 2018
Algehele gradering
Vriendelike personeel laat jou baie welkom voel.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Jenny,
Dankie vir die resensie, ons waardeer u terugvoer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Gerald S - Mei 2018
Algehele gradering
Great place. Worth the money. Beds are comfortable.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Dear Gerald,
Thank you for taking the time to review your stay with us. Parking onsite remains a challenge, there is very little space to utilize and we thank you for your patience in the matter.
Warm regards from Charne and the team.
Gustav G - Apr 2018
Algehele gradering
Was besonder goed met baie vriendelike mense.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Gustav,
Dankie vir die resensie, ons waardeer u terugvoer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Marita O - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Marita,
Dankie vir die resensie, waardeer ons u terugvoer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Erica S - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Erica,
Dankie vir die resensie, waardeer ons u terugvoer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Melanie A - Apr 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Melanie
Dankie vir die resensie, ons waardeer u terugvoer.
Die parkeerplek is veilig en ons het sekuriteit. Parkering in die hotel bly 'n uitdaging, aangesien jy kan sien daar is baie min ruimte om te gebruik.
Hartlike groete van Charne en die span.
Elaine P - Apr 2018
Algehele gradering
Ruim, skoon en gerieflik.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Elaine,
Dankie vir die resensie, ons waardeer u terugvoer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Estelle M - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Estelle
Dankie vir die resensie, ons waardeer u terugvoer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Pikkie J - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien, jou terugvoer word waardeer.
Denise V - Mrt 2018
Algehele gradering
Aangenaam.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Denise,
Dankie vir die resensie, ons waardeer u terugvoer.
Hartlike groete van Charne en die span.
Anthony T - Mrt 2018
Algehele gradering
Een van die beste plekke om te bly.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien, en jou wonderlike terugvoer word waardeer. Ons vra om verskoning vir die klein parkeerarea. Dit is iets wat ons wil verbeter.
Nicolaas S - Mrt 2018
Algehele gradering
Vriendelike en diens met 'n humorsin.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Philip,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien, jou terugvoer word waardeer.
Hettie D - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie diens gekry.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou verblyf te hersien, jou terugvoer word waardeer.
Anonieme gas - Jan 2018
Algehele gradering
Yolandie S - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in die middel van die dorp en die swembadkamers is baie lekker.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Dear Yolandie S
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou onlangse verblyf te hersien. Jou terugvoer word waardeer deur bestuur en personeel.
Candice Leigh H - Des 2017
Algehele gradering
Na 'n stresvolle werksdag is dit die perfekte ligging om te ontspan.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Dear Candice H,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou onlangse verblyf te hersien. Jou terugvoer word waardeer deur bestuur en personeel.
Hanlie R - Nov 2017
Algehele gradering
Aangename verblyf.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Hanlie R,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou onlangse verblyf te hersien. Jou terugvoer word waardeer deur bestuur en personeel.
Derik En Estelle P - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon, moderne kamer. Goeie ontbyt.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Estelle,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou onlangse verblyf te hersien. Jou terugvoer word waardeer.
Karen J - Jul 2017
Algehele gradering
Accommodation great. Food and service from kitchen staff lousy.
Lees meerClanwilliam Hotel se terugvoer
Dear Nicky,
Thank you for taking the time to review your stay, feedback such as yours is invaluable in improving our service. Since your last visit, we have appointed a new kitchen manager and I'm sure you will agree with the improvements.
Zelda C - Jul 2017
Algehele gradering
Lieflike, skoon, groot kamers en lekker kos.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Zelda,
Dankie vir die wonderlike resensie, dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry. Ons hoop u binnekort weer te akkommodeer.
Cristeline H - Jul 2017
Algehele gradering
I will recommend this place for anyone. Great service and room is stunning.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Dear Cristeline,
Thank you for the wonderful review, it's always great to receive feedback such as yourselves, the feedback is much appreciated by management and staff.
Jt B - Jun 2017
Algehele gradering
Warme vriendelike en hulpvaardige ontvangs op koue aand.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Liewe Magda,
Dankie vir die wonderlike resensie, dit is altyd lekker om sulke positiewe terugvoer te kry
Seugnet D - Apr 2017
Algehele gradering
Fantastiese diens en heerlike kos.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Goeiedag Seugnet,
Fantasties! Ons is bly dat jy jou tyd geniet het met ons.
Hannelie V - Apr 2017
Algehele gradering
Ons was baie tevrede met die kamer, diens en almal was vriendelik en behulpsaam, ontbyt was heerlik en gesellig.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Goeiedag Hannelie,
Dankie vir jou opmerkings, ons is bly dat jy jou tyd hier by ons geniet het.
Lilooet D - Des 2016
Algehele gradering
Hanteerbaar.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Goeiedag Robert,
Dankie vir jou opmerkings, dit help ons om te verbeter.
Jurie G - Des 2016
Algehele gradering
Vriendelike mense, goeie diens, gerieflike kamer, maar beperkte veilige parkering en die kos is nie op standaard nie.
Lees meerClanwilliam Hotel se terugvoer
Goeiedag Jurie,
Dankie vir jou opmerkings. dit helps ons verbeter.
Pieter S - Des 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Goeiedag Pieter
Ons is bly jy het jou tyd geniet het, en dankie vir jou opmerkings.
Marietjie V - Okt 2016
Algehele gradering
Sal beslis weer teruggaan vir 'n langer kuier.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Ons is bly jy het jou tyd geniet het, en dankie vir jou opmerkings. Ons sien uit om jou weer te sien.
Jan H - Sep 2016
Algehele gradering
Kamers is gerieflik en netjies. Diens in restaurant was uiters swak.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Goeiedag Jan
Dankie vir jou opmekrings, dit help ons om te verbeter.
Greg K - Sep 2016
Algehele gradering
The 'Olde World' charm of the Clanwilliam Hotel has totally been wiped out!
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Good Day Greg,
Thank you for visiting us, we do apologise for the overcharge, but trust it was corrected.
Lida G - Aug 2016
Algehele gradering
Alles wat ons nodig gehad het vir gerieflike verblyf.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Goeiedag Lida,
Dankie dat jy ons Hotel gekies het, ons is baie bly dat jy jou tyd met ons geniet het. Ons sien uit om jou weer te sien.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Melanie A - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker daar gebly!
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Ons is bly jy het jou tyd geniet en dankie vir jou opmerkings.
Riana V - Mei 2016
Algehele gradering
Fantasties!
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Ons is bly jy het jou tyd geniet, en dankie vir jou opmerkings.
Ken R - Mrt 2016
Algehele gradering
A touch of Old World charm.
Clanwilliam Hotel se terugvoer
Good Day Ken,
We are glad you had a good time, and hope to see you again in the future.
- Kapasiteit: 72 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 22, Clanwilliam, 8120, Wes-Kaap