LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clarens Country Cottages | LekkeSlaap
+28

Clarens Country Cottages

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S205, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Clarens Country Cottages is tussen Bethlehem en Clarens geleë. Die eiendom bied pragtige uitsigte op die skouspelagtige Malutiberge wat Clarens omring.

Akkommodasie word in 3 selfsorgkothuise aangebied. Elke kothuis het 2 en suite-slaapkamers. Daar is ondervloerse verhitting in elke kamer. Elke kothuis het ook sy eie ingang en stoep met stoepmeubels en 'n buitebraai. Elke kombuis het 'n yskas, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Die kothuise ook groot kaggels en gaste moet asb. hul eie hout saambring.

Die Golden Gate Nasionale Park is net 20 km weg en Clarens is 3 km van die eiendom af.

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 5 resensies vir Clarens Country Cottages
Netheid
4.4/5
Diens
3.6/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
2.8/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • S205, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Country Cottages het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 000
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: S205, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXyCRjW3INStvDdH3nLNshWxEBSOhcMd6cdrxOdadvsQP3jDTSP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (vir 2 persone) 5 5 1 4 S205 Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -28.480175522001 28.425622524291
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!