Clarens Escape
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Monique Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Hannes V - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Aline S - Apr 2024
Algehele gradering
Majestic!
Monya G - Feb 2024
Algehele gradering
Lekke. Baie lekke.
Naomi H - Jan 2024
Algehele gradering
Stylvol en gerieflike eenheid.
Marco I - Nov 2023
Algehele gradering
Leaker stay!
Sandy B - Nov 2023
Algehele gradering
An amazing place to gather yourself.
Anton S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met 'n mooi uitsig.
Thapelo M - Sep 2023
Algehele gradering
We had a wonderful stay, I will come again.
Chantelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Pragtig verby!
Elisabeth S - Aug 2023
Algehele gradering
Our stay was wonderful. It's a beautiful, fully equipped, comfortable place to stay.
Morne B - Jul 2023
Algehele gradering
Baie mooi uitsig. Lekker kaggel.
Candis M - Feb 2023
Algehele gradering
Quiet, peaceful and clean.
Erik A - Jan 2023
Algehele gradering
One of the best places we have stayed at in Clarens.
Madeleine R - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, pragtige uitsig, vriendelike diens.
Lees meerClarens Escape se terugvoer
Hi Madeleine, baie dankie vir jou terugvoering en jou volgehoue ondersteuning. Kerstyd is ongelukkig een van die duurste tydperk van die jaar weens aanvraag. Ons beddens word geadverteer as "queen" grootte. Dit is ook in realiteit queen, nie 'n "king" nie. Ons is bly julle het verder lekker gebly en hoop om julle gou weer te sien (verkieslik buite seisoen waar julle minder kan betaal). Groete
Martie W - Nov 2022
Algehele gradering
Stunning will stay at Clarens Escape again.
Zenobia V - Aug 2022
Algehele gradering
Nice and cosy.
Laurice P - Jun 2022
Algehele gradering
Central location.
Lees meerJaap R - Jun 2022
Algehele gradering
Great cottage, great town.
Anène F - Mei 2022
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies.
Natatsha C - Mei 2022
Algehele gradering
Edward was baie behulpsaam met enige vrae wat ons gehad vooraf.
Gerhard L - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly met pragtige uitsig.
Ada R - Apr 2022
Algehele gradering
Ruim en netjies.
Leandri L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netjiese eenheid met die beste view.
Suzette K - Feb 2022
Algehele gradering
Clarens Escape is 'n juweel!
Rebecca H - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful view and clean!
Malcolm C - Des 2021
Algehele gradering
Well appointed and a great location to explore Clarens.
Willie M - Nov 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Willem K - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlik!
Pieter K - Jul 2021
Algehele gradering
Luuks met 'n goeie uitsig.
Lauren L - Mei 2021
Algehele gradering
Die mooiste skoonste wonderlikste oorslaapplek wat ek ken.
David H - Mei 2021
Algehele gradering
Pleasant stay in a very comfortable, clean and well equipped unit. Beautiful view of the mountains.
Nicole S - Feb 2021
Algehele gradering
Uitsigte wat jou asem wegslaan!
Lees meerJanneke L - Feb 2021
Algehele gradering
Views, modern and internet connectivity!
Madeleine R - Nov 2020
Algehele gradering
Gemaklik, goeie ligging en alles wat ons nodig gehad het.
Cherise V - Nov 2020
Algehele gradering
Kon nie vir beter vra nie!
Riaan P - Okt 2020
Algehele gradering
Was n wonderlike naweek
Karin S - Okt 2020
Algehele gradering
Netjies en skoon met alles wat jy nodig het. Pragtige uitsig en stoep met Weber braai.
Cecile J - Mrt 2020
Algehele gradering
Stunning view, netjies, skoon, groen gras, honne was bitter happy en WiFi-netwerk excellent, air show, ballonne, alles visible, beautiful place.
Sunel B - Mrt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier. Twee dae was net te kort.
Cg M - Des 2019
Algehele gradering
Vreedsaam.
Bart S - Des 2019
Algehele gradering
Rust in vrede.
Mavis T - Nov 2019
Algehele gradering
It's a great spot to come and unwind, away from the buzzing city life.
Femke V - Mei 2019
Algehele gradering
Beautiful, neat and clean accommodation. Friendly.
Lezane C - Feb 2019
Algehele gradering
Wonderful, clean space - close to all the attractions and restaurants.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike, skoon plek - na aan al die besienswaardighede en restaurante.
Ons het wonderlike verblyf by Clarens Escape gehad. Sal dit definitief aanbeveel. Die enigste nota is dat die geiser nie groot genoeg is vir 4 gaste nie, anders as dit, perfek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christo S - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly in pragtige moderne eenheid.
Wilfried B - Des 2018
Algehele gradering
Wonderful house with a wonderful view.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige huis met 'n pragtige uitsig.
Clarens Escape was selfs beter as wat ons verwag het. Die huis is onlangs opgeknap met moderne, nuwe toerusting, 'n volledig toegeruste moderne kombuis, ruim en smaakvol ontwerp. Die hoogtepunt is die oop stoep vanwaar jy 'n wonderlike uitsig oor die gebied het. Nog 'n hoogtepunt vir ons was die vinnige WiFi wat ons deeglik gebruik het. Edward, ons gasheer, was net perfek, hy het ons nie net die huis gewys nie, maar het ons baie waardevolle inligting oor wat om te doen en waarheen om te gaan gegee. Hy was ook besonder hulpvaardig toe ons motor probleme gehad het wat hy gehelp oplos het. Ons hoop ons sal binnekort terug wees, en dan langer as net twee nagte bly!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Juan B - Nov 2018
Algehele gradering
Stylvol en gemaklik.
Philip M - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Nadia G - Sep 2018
Algehele gradering
Prakties, netjies, modern en baie mooi. Het ook 'n mooi uitsig en 'n lekker kaggel.
Caren N - Aug 2018
Algehele gradering
Felt like we were staying in a 5-star hotel, only more spacious and private!
Clarens Escape se terugvoer
Thank you Caren, for the wonderful review. We couldn't have asked for better guests and we hope to see you in the near future. Regards, Edward.
Delete D - Aug 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Clarens Escape se terugvoer
Baie dankie Marieta, ek is bly julle het ons plek so geniet. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Edward
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Roosstraat 135, Clarens, 9707, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom