Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Manor

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 115

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 36 resensies vir Clarens Manor
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Coenraad V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V

Clarens is 'n beeldskone rustige dorp.

Clarens Manor het alles wat jy nodig het. Ons was 8 mense wat heerlik gerieflik gebly het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shona C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shona C
Gesin met klein kinders

Lieflike familiehuis en uitstekende ligging.

Een badkamer het 'black mould' en dit sal gaaf wees as die hek met afstandbeheer kon oopmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V

Wonderful place with everything you need!

We were 10 people, celebrating my husband's 50th, and this house catered for our every need. With just a few steps to town, and a beautiful view of the back of Clarens from the patio. We enjoyed every piece of this house. The rooms are well appointed (each with an en-suite) — something that is hard to find. The kitchen is large and has everything you need. The house is naturally warm but also has a wonderful fireplace. We loved staying here. Marlene was a wonderful host — thank you so much!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Thank you Odette, I really appreciate your feedback, it was a pleasure hosting your group.

Clarens Manor
Hildegard S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hildegard S
Saam met vriende

Alles wat mens nodig het!

Baie netjiese, goed toegeruste huis. Ideaal vir naweek saam met vriende. Gasstoof, self charging-gloeilampe en batteryligte vir loadshedding. Marlene is baie behulpsaam en goeie kommunikasie heeltyd. Sal vir enige iemand aanbeveel. Die uitsig van die stoep af is stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie Hildegard vir jou positiewe terugvoering. Ek waardeer dit. Ons ontvang julle graag weer by Clarens Manor. Groete Marlene

Clarens Manor
Integrilex P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Integrilex P

Weekend planning session for the management of an organisation.

Clarens manor, fited perfectly fo rthe purpose of having a group of people stay for a weekend and have space to sit and conclude a planning meeting for the organization. The feedback regarding some issues with Escom power supply, were communicated timeously and we were kept up to date as to what to expect. Clarens Manor is walking distance from the square, where everything revolves around.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Thank you Marius, I really appreciate your positive feedback.
Hope we can accommodate your group in future again.
Regards Marlene

Clarens Manor
Hennie D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

Fantastiese huis, fantastiese uitsig oor die berge. Huis het al die fasiliteite wat jy mag benodig.

Ek sal Clarens Manor aanbeveel vir mense wat as 'n groep mense kom, geriewe is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Hennie. Ek waardeer dit.
Ek is bly julle het lekker gebly. Kom kuier asb weer.
Groete
Marlene

Clarens Manor
Grezelle L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grezelle L
Gesin met klein kinders

Gesellige, goed geleë en toegeruste huis.

Alles wat vorige resensies oor Manor House gekomplimenteer het is waar. Ons het heerlik daar gekuier. Die standaard lengte staalbeddens was 'n probleem vir die mans want die staalraam by voetenend het slaap moeilik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Lovely house and great location.

Very happy with our stay, the house had everything, a great location and walking distance to the square. I will definitely be coming back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Thank you for your feedback Jacques. I appreciate it.
You are welcome back any time.
Regards Marlene

Clarens Manor
Mariska R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska R
Gesin met klein kinders

Uitstekend.

Mooiste uitsig. Stapafstand van alles af. Dit sal beslis nie ons laaste kuier by Clarens Manor wees nie, van kind tot grootmens het die huis geniet. Alles wat jy benodig is gereed vir jou. Dankie Marlene dat jy jou pragtige huis met ons gedeel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Mariska, baie dankie vir jou positiewe teruvoer.
Dis lekker om sulke gaste soos julle te ontvang.
Sien uit dat julle weer kom kuier.
Groete
Marlene

Clarens Manor
Olivia W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Olivia W
Gesin met klein kinders

Great location.

The house was right by the beautiful town of Clarens. We had a lovely, comfortable stay, thoroughly enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne L
Saam met vriende

Lieflike kuierhuis met die mooiste uitsig!

Ons het so lekker gekuier. Die huis is perfek geleë, ons het nooit gery nie. Die stoep is so ruim met 'n perfekte uitsig. Alles was skoon en netjies. En daar is alles en nog meer wat mens kan nodig kry! Ons sal beslis weer hier wil kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie Corne vir jou positiewe terugvoer. Ons verwelkom julle graag weer by Clarens Manor.

Clarens Manor
Theresa P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa P

Wat 'n lekker kuierhuis! Het dit so geniet.

Die uitsig vanaf die stoep is asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Dankie Theresa vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit. Kom kuier asb weer.
Groete, Marlene.

Clarens Manor
Mariette R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette R

Gerieflike huis met 'n asemrowende uitsig, wat meer kan mens vra.

Vir ons groep van 10 mense was dit 'n gerieflik en ruim kuierhuis met meer as genoeg geriewe. Ons is vriendelik verwelkom en het baie tuis gevoel. Beveel hierdie huis met graagte aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Mariette.
Eks bly julle as familie het lekker gekuier. Ons ontvang julle graag weer.
Groete
Marlene
Clarens Manor

Clarens Manor
Stella J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella J

We had such a great stay, we were a group of 10 and the house was so beautiful with all amenities we needed, but we got lost a bit.

Beautiful house with the best views of the mountain, in a beautiful location once you find it. We loved everything about it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizma W

Big house and close to town we enjoyed our stay.

Clarens Manor needs a serious good clean all over and maintenance is needed urgently!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Groot huis en naby aan die stad, het ons verblyf geniet.

Clarens Manor het 'n ernstige skoonmaak oraloor nodig en onderhoud is dringend nodig!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Good day Elizma,

We finished painting the house outside and is now busy inside. We communicated the whole time when you where there, and everything was fine?
We did a complete spring clean at the end of January after a very busy festive season.

Regards
Marlene

Clarens Manor
Johann V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann V

Wonderlik en opwindend.

Die huis is goed geleë en goed uiteengesit. Alles is loopafstand.Nooit voertuig gebruik nie. Die stoep was die wenner. Wat 'n uitsig, staan vroeg op en sien die son oor die berg opkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie Johann, ek waardeer jou terugvoer. Hoop jullle kom kuier gou weer.

Clarens Manor
Joan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan V

Fantastiese plek.

Baie mooi, goed toegeruste huis met asemrowende uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
De Walt K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Walt K

Ons kon heerlik as familie saam kuier in 'n wonderlike atmosfeer en almal het 'n eie privaatkamer en badkamer.

Die verblyf in Clarens Manor was bo verwagting. As 'n mens verneem dat daar plek is vir 10 mense is jou eerste gedagte normaalweg afskeep. Dit was hoegenaamd nie die geval by Clarens Manor nie. Dit voel of mense permanent hier bly met al die toerusting en geriewe. En skoonmaakdienste is 'n lekker luuksheid wat elke sent werd is. My ouers kon onder slaap in 'n pragtige kamer met sy eie geriewe terwyl ons kinders die trappe kon aandurf. Die uitsig is pragtig en ons het heerlik gekuier om die kombuistafel en in die eetkamer. Die rugbyuitslag was natuurlik 'n bonus op die geskiedkundige naweek en ons kon dit sien op die TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, Dewalt. Ons waardeer dit baie en is bly julle het lekker gekuier.

Kom kuier asb gou weer!

Groete
Marlene

Clarens Manor
Anzelle V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzelle V

Uit die boeke.

Dit was 'n fees om die naweek te kon spandeer in so 'n lieflike plek. Die dekor is smaakvol en prakties. Ons agt dames het elke oggend genoeg warm water gehad vir bad en stort. Die gesellige kuierstoep het die die mooiste uitsig oor die landskap. Die huis is sentraal genoeg om oral heen te stap en na elke dag se baie inkopies en kuier het die beddens geslaap soos 'n droom. Ons sal beslis enige tyd teruggaan, sonder om te skroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Anzelle, dit is altyd lekker om te weet die gaste geniet dit om by Clarens Manor te bly. Ons waardeer dit en verwelkom julle graag weer hier in Clarens!

Groete
Marlene

Clarens Manor
Danie D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie D
Saam met vriende

It was a great murder mystery weekend.

The location, the house, the setup and the ambience it created made for a very special murder mystery weekend away with awesome friends. There was lots of laughter, mystery and intrigue on who did it. Apart from the hot water running out quickly, the overall experience was not that bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen M

Dit was baie aangenaam! Geen tekortkominge nie! Pragtige plek!

Loopafstand van winkels. Ruim en gemaklike kuierhuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie Doreen, ek is bly julle het dit geniet om in Clarens Manor te bly. Hoop om julle gou weer hier te verwelkom.

Groete
Marlene

Clarens Manor
Alida R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida R
Saam met vriende

Verblyf baie gerieflik met 'n pragtige uitsig!

Instandhouding nie op standaard, plek het so baie potensiaal. Skoonmakers nie baie effektief, bv. gastetoilet nooit in 3 dae skoongemaak en kombuisvloer nie gewas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon N - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon N
Saam met vriende

Fantasties.

Ons was 10 gaste en almal het gemaklik gebly. Die huis is goed toegerus. Die skoonmaakdiens was vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer! Ons verwelkom julle graag weer by Clarens Manor.
Groete,
Marlene
Clarens Manor

Clarens Manor
Annelise L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie dankie, ons het baie lekker gebly. Ideaal vir groot groepe, stunning plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie Annelise, ons verwelkom julle graag weer by Clarens Manor.
Vriendelike Groete,
Marlene
Clarens Manor.

Clarens Manor
Landi P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi P
Gesin met klein kinders

Fantasties, sal graag weer besoek, alles wat nodig is.

Fantastiese huis, gerieflik veilig vir kleiner kinders, ruim en elke kamer met eie badkamer, great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Beste Landi,

Baie dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle het lekker gekuier! Ons verwelkom julle graag weer by Clarens Manor.

Groete,
Marlene
Clarens Manor

Clarens Manor
Gerhard S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard S

Eenheid is gerieflik en volledig toegerus. Baie mooi area.

Vriendlik verwelkom. Dekor is mooi. Gerieflik en volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tini L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tini L
Gesin met tieners

Mooi huis, baie goeie ligging. Baie gerieflik toegerus.

Panne in kombuis kan vervang word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tshidi K - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidi K
Saam met vriende

Absolutely amazing.

A 5 star home away from home, beautifully furnished. I loved the fact they provide just little things that self accommodation places rarely do. Milk was provided, serving platters, wood for the fire. It was a pleasure to prepare food as the kitchen had everything. The mountain view from the covered patio and the upstairs bedrooms is breathtaking. We regretted booking for the 2 nights, one needs to enjoy Clarens Manor for a lot longer. We will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Thank you so much, Tshidi. It was a pleasure to accommodate you, we really hope to see you soon again.

Kind regards,
Marlene - Clarens Manor

Clarens Manor
Michele B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michele B
Saam met vriende

Spacious, well decorated home.

Beautiful spacious house. Even with 10 people, it was not crowded at all. So close to square, didn't have to drive anywhere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse M
Saam met vriende

Dit was so goed vir die siel! Ons het 'n heerlike tyd gehad en perfek uitgerus vir 'n groep vriende, weg van die stad.

Ons het die beste tyd gehad in Clarens. Die verblyf was alles wat ons nodig gehad het. Die skoonmakers kan bietjie meer tyd spandeer om die storte mooi skoon te maak en onder kaste/beddens, die skoonmaak is bietjie gejaag en 'it shows'. Die views is perfek, loopafstand van alles en alles wat ons nodig gehad het. Vir 10 mense kan julle dalk belê in 'n groter yskas of 'n aparte drankyskas, die spasie was net bietjie knap en ons het 'coolboxes' gebruik (as dit by drankies kom). Baie lekker gewees, sal weer terug wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya R
Saam met vriende

Perfekte plek om die naweek met vriende deur te bring.

Clarens Manor is die perfekte verblyf om met vriende en familie te bly. Dis loopafstand van die winkels en eetplekke en die huis het mooiste decor - laat 'n mens dadelik tuis voel. Kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie Tanya.

Hoop julle kom kuier gou weer in Clarens.

Groete
Marlene
Clarens Manor

Clarens Manor
Desiré V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiré V

Clarens Manor is ware vyfsterverblyf.

Dit was my man se 60ste verjaarsdag en al die familie het in Clarens bymekaar gekom. Clarens Manor is presies wat jy op die foto's op LekkeSlaap sien - uitstekende akkommodasie. Die huis is ideaal om 'n groot groep mense te akkommodeer en is baie goed toegerus om te onthaal. Die kamers en badkamers is pragtig gedekoreer en skoon. Hoewel ons 'n groot groep mense was, is die huis so ontwerp dat mens nooit in mekaar se pad gevoel het nie. Dit is ook ideaal geleë - stapbare afstand van die middedorp. Baie dankie aan Marlene en Clarens Manor vir 'n naweek wat ons vir altyd sal onthou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie Desire, ek is baie bly julle het so lekker gekuier. Ek hoop om julle gou weer by Clarens Manor te verwelkom.
Groete,
Marlene

Clarens Manor
Sandy D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy D
Saam met vriende

Very comfortable and close to town.

Only problem we had was that the electricity went off and we couldn't find the DB board (in a cupboard behind blankets). Also very noisy pipes from the bathrooms on the one side of the house- although it was a bonus for each room to have its own bathroom! We definitely would return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Gesin met klein kinders

Die huis het voldoen aan al ons behoeftes en akkommodeer van oud tot jonk.

Dit is 'n baie praktiese huis vir 'n gesin. Elke kamer het sy eie badgeriewe en dit maak dat daar genoeg beweegruimte is. Baie goed geleë. Stapafstand van die dorp af. Elkeen kan kan kom en gaan soos hy wil sonder om elke keer die motor te pak. Sal definitief weer die huis huur vir ons gesin se jaarlikse wegbreeknaweek. Baie dankie. Puik gemeubileer en toegerus. Stylvol dog prakties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie Adele. Ek sien uit om julle weer te akkommodeer.
Groete
Marlene

Clarens Manor
Chris C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris C
Saam met vriende

Live Love Laugh...Slaap later.

Baie netjies ingerig vir groot gesin of baie vriende perfek vir samesyn. Klipgooi van die vierkant af!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Baie dankie Chris. Ons hoop om julle weer eendag te kan huisves.
Groete,
Marlene

Clarens Manor
Tinus V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus V

Voldoen aan alle verwagtings en pragtige uitsig.

Clarens Manor het nie teleurgestel nie. Die areas is ruim, kamers is groot genoeg, die uitsig is fantasties vanaf die lekker groot stoep. Jy hoef niks saam te vat nie - net kos. Jy kan ook die rugby kyk met die vol DStv. Die enigste probleem is dat jy nie kan braai as dit reen nie. Die stoep het houtvloere en die Weber mors maar kole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens Manor se terugvoer

Dankie vir die terugvoer.
Ons braai met die Weber op die stoep as dit reën, en het nog nooit skade gehad nie.
Groete
Marlene
Clarens Manor

Clarens Manor
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R4 950
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R4 950
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 294, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMGNhZTEyLWVhYjItNGYyOC1hZWE1LWRhZmI3ZmY2YzU2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 950 per nag (plek vir 10) 36 5 1 5 294 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -28.516499 28.421235
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem