Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Ekstra gaste wat nie betaal het nie sal met die hulp van plaaslike owerhede uitgesit word.
Daar is geen geriewe vir baba's nie en gaste moet asb. die nodige geriewe saambring.
Rook is verbode in die huis.
Die tuin is volledig omhein en klein troeteldiere is welkom; katte sal deur die heining kan klim, so wees asb. op die uitkyk. Gaste moet asb. hulle eie geriewe vir die diere se versorging saambring. Ons neem aan dat die troeteldiereienaars hulle diere sal beheer en beskerm asook ons eiendom indien die diere enige skade sou aanrig.
Behandel asb. ons eiendom met respek.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R5 520
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 520
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R5 520
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 230, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA13e630c6ee867fdaced8bea533ea0d955a8235a9fc0f8586db5aed8a2a1564f078339c402ea368c5f2cf8c82968d6520c523?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 520 per nag, vir 8 mense 22 5 1 5 230 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.517138372847 28.419946413492
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem