LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House | LekkeSlaap
+34

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 230, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 300 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House is in Clarens en bied geriewe, pragtige uitsigte op die berge en 'n rustige omgewing. Dit is naby die middedorp en is stapafstand van restaurante, winkels en koffiewinkels.

Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die grootste kamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Hierdie kamer het ook tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat balkon met 'n 180°-uitsig op die berge. Die tweede slaapkamer is op die middelste verdieping en het sy eie toesluit-gang van die binnekant van die huis af. Dit het ook 'n buitedeur. Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die derde slaapkamer is op die middelste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die vierde slaapkamer is die kleiner kamer. Dit is op die onderste verdieping en is ideaal vir kinders. Die kamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamer moet een van die ander badkamers op die perseel gebruik en kan van die gastetoilet gebruik maak.

Die kombuis is ten volle toegerus en die sitarea en eetarea is oopplan. Dit het 'n etenstafel, rusbanke en 'n slim-TV. Daar is ook 'n groot kaggel en gratis, onbeperkte WiFi. Groot dubbeldeure lei na 'n groot stoep met 'n dak en 'n uitsig oor die area.

Die huis word deur die dubbelmotorhuis betree en dit maak met 'n afstandbeheer oop. Daar is 'n alarm wat ook met die afstandbeheer werk. Die res van die tuin is omhein of het 'n muur om vir sekuriteit.

'n Skoonmaakdiens kan op versoek teen ekstra koste gereël word as dit 48 uur voor aankoms bespreek word.

Slaapplek

’n Bespreking by Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Roosstraat 230, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Clarens Mount Rose Self-catering Holiday House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R5 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Roosstraat 230, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb2f485af3928c6b7c0b0c418156b6d9d8c41e730fe12981b711fdac21ad64ed3a3b1636e1fa4c17146cc821f71a09ea5562?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 300  per nag, vir 8 mense 14 5 1 5 230 Roos Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -28.517138372847 28.419946413492
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!