Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens On Collett

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Clarens On Collett
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bhaviska S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bhaviska S

Enjoyable.

Our stay was really amazing. The unit is tastefully decorated and clean. The hosts were not intrusive nor overbearing but were available when needed. Almost everything that you think you need was already provided in the unit and then some.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefanie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie V
Gesin met tieners

Beautiful.

We really enjoyed our stay. Such a beautiful house. Mandy has thought of everything that you will need. She was so friendly and made sure we were all happy and warm. Perfect view of the mountains with a stunning garden. So peaceful. Didn't want to go home, but will definitely be back. Thank you for everything Mandy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens On Collett se terugvoer

Hi Stefanie, it was such a pleasure to host you and I am sorry we didn't get to meet you. Thank you so much for taking the time to submit such a wonderful review. We are thrilled you appreciated the views and tranquility. Looking forward to hosting you again soon.
Kind regards, Mandy

Clarens On Collett
Jj B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, baie skoon en baie netjies.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens On Collett se terugvoer

Dear JJ
It was a great pleasure to host you both in our studio unit, you were wonderful guests. We thank you for taking the time to submit such a fantastic review and are thrilled you enjoyed your stay. We can't get enough of the mountain views either.
We hope to host you again soon.
Kind regards,
Mandy and Mark

Clarens On Collett
Elizma C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma C
Saam met vriende

Die huis is pragtig, alles wat jy nodig het.

Heerlike plek vir ontspan en kuier. Die uitsig vanaf die stoep en kamers is vreeslik mooi. Mandy is 'n fantastiese gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens On Collett se terugvoer

Dear Elizma
It was our pleasure to host your group, Thank you again for choosing our venue and for taking the time to review us. We are so pleased you enjoyed your stay and hope to host you again soon.
Best regards
Mandy and Mark

Clarens On Collett
Chrisna P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna P

Vreeslik mooi en baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is pragtig en die honde het die groot erf baie geniet. Die stilte rondom ons was heerlik. Ons het net nie genoeg toiletpapier en asbliksakke gehad vir 4 dae nie. Ons Jack Russel het ook 'n paar keer deur die heining geglip. Ek stel voor julle sit dieselfde mesh wat julle agter om die erf het op die voorste heinings ook. Andersins was alles lieflik en ons kon nie vir meer vra nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens On Collett se terugvoer

Dear Chrisna
Thank you for your review. We are so pleased you enjoyed your stay and appreciated the tranquility and view. I apologize for there not being enough toilet paper and dustbin bags for your stay, and have addressed this with our team. There was a miscommunication with regards to the number of nights you were staying. It is a pity we weren't aware of the issue when you were here, as we could have arranged more for you.
Thank you for your feedback with regards to the fencing for the dogs. We have made a decision that until we can offer an environment that is totally suitable for dogs, we will stop advertising as pet friendly.
Thank you again for taking the time to submit your review.
Kind regards
Mandy

Clarens On Collett
Christina V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V
Saam met vriende

Heerlike, rustige en gerieflike verblyf.

Ons hou daarvan om effens weg van die raserigheid te wees en ’n mooi uitsig te geniet. Hierdie huis is perfek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens On Collett se terugvoer

Dear Christina,
Thank you very much for your wonderful review. We are so pleased you enjoyed the tranquility and views on offer. We look forward to hosting you again in the near future.
Kind regards,
Mandy

Clarens On Collett
Elaine L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine L

Vriendelike eienaars wat nie genoeg vir jou kan doen nie. Silwerskoon en fantasties onderhou. Alle luukshede wat jy aan kan dink met 'n ruim huis en oorgenoeg spasie binne en buite.

Pragtige 5-ster verblyf in Clarens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens On Collett se terugvoer

Dear Elaine
Thank you very much for your fantastic review. We are thrilled you enjoyed your stay and appreciate you taking the time to review our property. The spacious house and grounds are what sold the place to use, with the amazing mountain views. We strive to create a comfortable, peaceful, and homely atmosphere within close proximity of the hustle and bustle of town.
We hope to welcome you and your family again soon.
Kind regards
Mandy Gathercole

Clarens On Collett
Letishia C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letishia C

Comfortable, relaxing, enjoyable.

All the equipment needed in the kitchen and bedrooms were perfect. Enough blankets, spacious and aesthetically pleasing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens On Collett se terugvoer

Dear Letishia,
Thank you for your feedback. We are thrilled you enjoyed your stay. We have tried to create a home from home environment for our guests and provide a wide range of facilities. Please do let us know how we can improve our offering and service.
Regards
Mandy

Clarens On Collett
Brenda W - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda W
Saam met vriende

Ongelooflik!

Ons het heerlik gebly in Clarens on Collett. Alles was baie netjies en goed toegerus met alles wat jy moontlik nodig kan hê. Die tuin is 'n lus vir die oog en die uitsig is asemrowend! Die grondpad was nie goed op pad na die verblyf nie, maar ons verstaan dat dit baie gereën het in die omgewing en dit moontlik die rede kon wees. Die enigste probleem was dat daar nie onderdakparkeerplek daar was nie en dit 'n problem sou skep indien dit sou reën, aangesien ons met motorfietse daar was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens On Collett se terugvoer

Dear Widmark

Thank you for your fabulous review, we are so pleased you enjoyed your stay with us. We apologize for the state of the roads in Clarens, they are graded, but as you mention, the rain has not helped the condition. We hope that the view made up for the road. We are planning to erect carports this year to provide undercover parking for our guests. We hope to host you again in the not too distant future.

Kind regards

Mandy

Clarens On Collett
Chris V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verrassing gewees!

Alles wat ons benodig het was beskikbaar! Was net te kort tydjie gewees! Sal beslis weer kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens On Collett se terugvoer

Dear Chris

Thank you very much for your fabulous review. We are thrilled you enjoyed your stay and look forward to hosting you again soon.

Kind regards,

Mandy

Clarens On Collett
Bobby V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobby V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig.

Alles rustig en veilig. Skoon en higiënies. Ligging van gastehuis is weg van woeligheid van die sentrale deel van die dorpie. Die uitsig en skoonheid van die omgewing is baie mooi en dra by tot die algehele lekkerbly van die gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens On Collett se terugvoer

Dear Bobby,
Thank you very much for your positive feedback. I am thrilled you enjoyed the tranquillity and views of our setting as well as the decor and layout of the venue. We have tried to create a home from home. It was our pleasure to host you and we hope to see you again soon.
Kind regards,
Mandy

Clarens On Collett
Leeann K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leeann K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, comfy and warm as toast.

This self-catering unit (The Clarinet) is really beautifully decorated, spacious and has every thing you would need for a longer stay. Unfortunately the sound proofing between the main house and the flatlet (Clarinet) is non-existent and if there are guests in the main house the sounds into the small unit (and vice versa) are intrusive. Such a pity as this is a stunning place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Clarens On Collett se terugvoer

Dear Leeann,

Thank you very much for your feedback. I am thrilled you enjoyed the venue.

I am sorry you felt the sound-proofing was not effective. We want our guests to be completely comfortable and enjoy every aspect of their stay. I would like to discuss this in more detail with you, so we can improve our current measures we have taken to limit the noise between the two units.

Kind regards,
Mandy

Clarens On Collett
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R770
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collettstraat 17, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9a7f16be9ff6862b5472bd761cc77468ac5c793f7aab153855c27246025d086a010c347e62127721dc55f174a607f8084ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R770 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 17 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.519284 28.412863
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem