LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clarens Retreat | LekkeSlaap
+38

Clarens Retreat

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 95 resensies vir Clarens Retreat
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Anine V - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnige wegbreek

My man belowe my al vir 6jaar om my na Clarens te vat en Golden Gate te gaan wys. Uiteindelik het ons ons huwelikshedenking gaan vier in Clarens en is ons baie bly ons het by Clarens Retreat verblyf bespreek. Kamers is mooi en modern en het privaat braai en kombuis geriewe vir selfsorg. Sal enige tyd weer by jul inklok Gerrit. Dankie

Rochelle V - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle V
Enkelreisiger

Best place to stay and the food in the restaurant is out of this world.

Stunning place, excellent food, very professional.

Juliana V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Deftige verblyf met 'n pragtige berguitsig. Francois se kos is geurig en puik. Uitstekende waarde vir geld.

Ons is vriendelik ontvang. Die woonstel is pragtig met 'n mooi uitsig. Loopafstand van Clarens se plein. Francois, die sjef en mede-eienaar, se passie vir kos skitter in sy spyskaart. Ek kan alles aanbeveel. 5-ster.

Gertruida V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida V
Saam met vriende

Vriendelike ontvangs en netjiese, mooi verblyf!

Ontvangs was vriendelik en professioneel. Kamers is mooi en gemaklik en alle basiese benodigdhede was beskikbaar. Uitsig is fantasties en ons het baie lekker gekuier op stoepie van 2 slaapkamer woonstel. Sal definitief weer Clarens Retreat besoek.

Suzette K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K
Saam met vriende

Awesome verblyf.

Baie vriendelik ontvang deur ons gasheer, Gerrit. Kamers was baie netjies, skoon en ruim. Pragtige, skoon tuin. Veilige parkering. Alhoewel ons die by Clarens Retreat se restaurant geëet het nie, het ons wel Chef Francois ontmoet. Loopafstand na die dorpie met al die winkels en restaurante. Sal definitief weer daar gaan bly en vir vriende en familie aanbeveel.

Jacques E - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome en baie netjiese plek!

Clarens Retreat bly my/ons go to bestemmings in Clarens. Sal enige tyd daar bly, asook hulle aanbeveel.

Nicolene A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene A
Gesin met klein kinders

Rustig en baie gemaklik - het als wat jy nodig het.

Clarens Retreat is perfek geleë om die besigheid van die dorp te mis, maar ook naby genoeg om te stap na al die winkels en restaurante. Die eenheid is baie gemaklik ingerig en het als wat mens nodig het. Die uitsig is asemrowend!

Karin C - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin C
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker oorgebly by Clarens Retreat. Ons sal beslis volgende jaar terug kom. Baie dankie vir die puik diens, julle kamers is pragtig baie netjies en skoon.

Sien sterre.

Marco N - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

My wife and i stayed at Clarens Retreat and let me tell you it was a treat! Great staff, super friendly and helpful and what stood out to us most was the neatness and cleanliness of the both restaurant and rooms. We plan to be back later this year!

Charmaine A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Baie nice, plek is baie netjies en skoon en personeel is baie vriendelik.

Adrienne K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K
Gesin met tieners

Netjiese, skoon verblyf en gerieflik geleë!

Clarens Retreat is die ideale verblyf vir 'n besoek aan Clarens. Dis baie sentraal geleë en binne stapafstand van die winkels en restaurante. Daarby is dit baie skoon en goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n selfsorg verblyf.

Marietta H - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marietta H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie geld werd nie.

Badkamer se teëls het aanpak op, verblyf het na sigarette rook geruik en definitief nie na 'n kaggel nie. Beddegoed het merke op en komberse het hare op. Verblyf het ook nie selfde gelyk buite soos die foto's nie en is nie by die retreat soos gespesifiseer op die webtuiste nie.

Willie K - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gasvry en veilig.

My tipe mense om by te gaan ontspan, akkommodasie skoon, netjies, modern en als wat jy nodig het om self te ontspan. Veiligheid is gewaarborg, loopafstand vanaf alle restourante en winkles. Eie 5-ster eetplek beskikbaar wat jou waarde vir geld bied. Sal definitief Retreat elke keur gebruik en hoogs aanbeveel. Retreat staan uit bo ander plekke.

Erick H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erick H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Ons het in een van die studio apartments geslaap. Die ondervloerse verhitting en elektriese kombers was fantasties. Die kamer is baie modern en die uitsig van die stoep af is baie mooi. Die personeel was ontsettend vriendelik en hulle ontbyt baie lekker. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand.

Louise B - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Die verblyf is baie modern en personeel is baie vriendelik.

Amanda M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amanda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, maar ongemaklik.

Alles was pragtig by die Mountain View Apartment, maar die bed is verskriklik hard, ek het vir 2 aande eerder op die bank geslaap, want die bed was aaklig!

Tania S - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel tussen die berge.

Baie vriendelike en behulpsame eienaar van pragtig onderhoude en netjiese eenhede. Die dorp self word baie mooi na omgesien en het winkels en restaurante om van te kies en te keur.

Sonya H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya H
Gesin met tieners

Uitstekend!

Dit is 'n lieflike plek met ongelooflike mense (eienaars). Ons het dit baie geniet en gaan vir seker weer hier bespreek.

Mike V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mike V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nuut en netjies.

Ons was uiters vriendelik en professioneel ontvang in hierdie nuwe en baie netjiese eenheid. Welgedaan.

Hester B - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was skoon en netjies, en die ligging is uitstekend!

Die plek is redelik nuut en daarom is alles baie skoon en netjies. Die ligging is ook baie goed - stapafstand van Clarens se middedorp. Dit was eenvoudig net lekker, en goeie waarde vir geld. Ons sal beslis terugkom.

Chris & Elize V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris & Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is mooi en goed deur Gerrit ontvang. Blyplek was 'n heerlike verassing!

Goeie ontvangs, baie toepaslike verblyf.

Chane H - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chane H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en modern.

Ons het bitter lekker gebly in Clarens Retreat. Alles was so netjies en skoon.

Helgardt M - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helgardt M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike korttermynverblyf.

Goed toegeruste eenheid met fokus op detail. Veilige parkering en goed geleë om Clarens te voet te verken. Sal aanbeveel dat daar lugreëling/waaiers aangebring word.

Iwona S - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iwona S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would recommend the Clarens Retreat!

Great place great hosts and great location!

Hendrik G - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed gereël en dat ons heeltyd op hoogte gehou was, was 'n groot pluspunt. Dit is stapafstand van al die kuierplekke af.

Ons het dit terdeë geniet. Ons was heeltyd op hoogte gehou en al die inligting was aan ons bersorg. Alles was daar om ons gerief te gee. Die ligging van die eenheid is goed en is loopafstand van alles af. Sal dit beslis aanbeveel.

Rolanda F - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rolanda F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese skoon en gemaklike, en lekker warm blyplek.

Dit lyk werklik soos op die foto's. Ons het heerlik gebly, dis lekker naby om deur die dorpie te stap. Die plekkie is smaakvol, skoon en netjies. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Een dingetjie pla effe - die bed, die matras kan gerus vervang word en is knopperig en pap. Verder is daar alles wat nodig is. Ek sal vir seker weer daar tuisgaan.

Hester P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, snoesig, skoon en netjies.

Wat 'n verrassing! Heerlike, warm, snoesige kamer ten spyte van koeligheid buite. Alles in werkende toestand en skoon. Heerlike aandete. Vriendelike gasheer en bonus met verwarmer in badkamer.

Mia O - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia O
Saam met vriende

Perfek!

Clarens Retreat was baie meer as wat ons verwag het! Dit is in die perfekte omgewing geleë en was baie netjies gewees. Dit is vir seker waarde vir jou geld!

Dowlene U - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dowlene U
Saam met vriende

Gerieflik en ligging uitstekend.

Baie lekker gebly. Gerieflike huis met genoeg spasie en lekker atmosfeer. Ligging perfek, stapafstand na alles.

Avital N - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Avital N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike en aangename verblyf by Clarens Retreat. 'n Beter uitsig sou fantasties gewees het.

Baie dankie vir die lieflike verblyf en uitstaande huishouding. Ons is baie dankbaar daarvoor.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely convenient stay at Clarens Retreat. Would have just loved to have had a better view.

Thank you for a lovely stay and for excellent house keeping. We were appreciative of that.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Lizani B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizani B

Pragtige uitsig, heerlik, snoesig en kalmte vir die siel.

Baie lekker gebly, alles is baie netjies gewees. Clarens Retreat maak dit maklik vir die gas wanneer dit kom by in- en uitteken. 'n Plek waar mens werklik kan rus vind vir jou siel.

Amanda E - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E
Gesin met klein kinders

Ons 2de keer daar, kan beslis aanbeveel, elke keer was dit 'n belewenis! Kos vir jou siel.

Sien sterre.

Mathilda B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mathilda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie gesellig en lekker warm in die woonstel.

Ons het net vir een nag oorgeslaap. Die woonstel was mooi, skoon en lekker warm. Beddegoed was ook mooi, skoon en netjies. Sal dit aanbeveel.

Nadia O - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eenheid was gerieflik en baie netjies.

Die enigste negatiewe aspek was dat dit blyk of die twee kleiner eenhede op een geyser werk. Ons het 2/3 oggende baie min of geen warm water gehad om te stort nie. 'n Koue stort is minder aangenaam in 'n koue Clarens.

Ben L - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese waarde vir geld.

Goed geleë, skoon en netjies. Maklik om te kry. Goed uitgelê, goed toegerus. Warm vloer absolute bonus in die winter. Beveel dit sterk aan vir 'n kort wegbreek en selfs vir 'n langer vakansie.

Erna P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna P
Saam met vriende

Die akkommodasie is sjiek en sjef Francois Potgieter se spyskaart voortreflik.

Kan inderdaad Clarens Retreat aanbeveel.

Heleen V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging, verblyf en diens uitstekend.

Ons sal vir seker weer hier tuis gaan. Ligging perfek, die verblyf uitstekend en hulle etes uit die boonste rakke.

Lizette W - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lizette W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker! Netjies, lekker ligging! Sal weer gaan.

Ons kan beslis Clarens Retreat aanbeveel. Baie netjies, goeie ligging en moeitelose diens. Beslis 'n plek wat ons weer sal besoek. Dankie vir al die aandag aan die fynste detail!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Lovely! Neat, conveniently situated, will definitely visit again.

We can recommend Clarens Retreat, it is very neat, well situated and we had hassle free friendly service. Definitely a destination we will visit again. Thanks also for the attention to the finer detail!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Christo V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende akkommodasie, reg sentraal van sakekern.

Fantastiese akkommodasie, sentraal geleë. Heerlike kos op spyskaart vars deur Francois voorberei en afgelewer by kamer.

Annamarie N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase na lang dag op die pad.

Baie netjies en smaakvol. Ons was net baie vies vir onsself dat ons nie die leêr met al die inligting betyds gelees het nie want ons sou beslis van Francois se kos bestel het vir aandete.

Val V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Val V
Gesin met klein kinders

Very peaceful.

Lovely accommodation. Stunning view!

Leandri V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Leandri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek.

Die persoon, Christo, wat my ouers ontvang het was ongeskik gewees. Swak menseverhoudings.

Alida M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld en perfek geleë!

Ek was lanklaas so beïndruk met die kwaliteit van akkommodasie. Die eenheid was skoon, netjies en lekker groot. Daar was elke dag iemand wat kom skoonmaak het ook! Die eenheid is loopafstand van winkels en uiteetplekkies. Beide Gerrit en Francois kan hulself op die skouer klop met die lieflik kunssinnige en goed toegeruste eenhede. Ek kan nie wag om weer by julle te kom kuier nie. Ek mis die mooi groot boom in die voortuin! Baie dankie dat julle deel daarin gehad het om ons vakansie spesiaal te maak.

Denise V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous.

Cottage is beautiful, all facilities were clean. Everything needed is in the unit, walking distance to restaurants. Would definitely book again.

Tessa P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die manne/eienaars is vriendelik en die plek is skoon en goed toegerus. Die personeel is gaaf en deeglik.

Iris V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Iris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable and clean.

Nice hosts.

Phumzile N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumzile N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect score.

Well decorated place, inspired to change my bedroom, uninterrupted breathtaking views.

Anneke K - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies met al die nodige geriewe en goed geleë.

Baie netjies en goed toegeruste selfsorg-eenheid. Ligging goed, maat met tye bietjie raserig (op die hoofstraat reg oorkant restaurant en kroeg). Was effe bekommerd oor veiligheid aangesien eiendom nie omhein is nie asook geen ekstra veiligheidshekke voor deure nie. Gasheer vriendelik en behulpsaam.

Michael D - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael D
Saam met vriende

Absoluut perfek.

Die verblyf kan beslis aanbeveel word. Dit wat jy kry vir die geld oorskry beslis alle verwagtinge. Boek hier, jy sal nie spyt wees nie.

Annelie M - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil!

Clarens Retreat het pragtige moderne akkommodasie met goeie ligging in Clarens!

Max C - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie aangenaam en gemaklik.

Sal weer daar gaan bly en DStv-pakket uitstekend.

Doret V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Doret V
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam.

Gasheer gaan uit sy pad uit om te help met enige iets - van kaggelhout tot kos en restaurantbesprekings.

Hermie B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Gerrit het ons baie tuis laat voel en baie moeite gedoen. Detail is gegee aan klein goedjies.

Jaco N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco N
Gesin met klein kinders

Kan dit aanbeveel vir gesinne.

Het dit geniet en dit was veilig.

Maretha C - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha C
Saam met vriende

Dit was 'n heerlike verblyf in 'n baie netjiese kamer met al die nodige geriewe daarin.

Netjiese, gerieflike kamer. Waarde vir geld. Kamer was heerlik warm agv verhitting onder mat - dankie daarvoor!

Adele V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en lekker gerus.

Die eienaars is baie behulpsaam en het ons opgradeer na 'n ander eenheid was groter was. Die eenheid was netjies en die dekor was pragtig. Sal enige tyd weer teruggaan.

Christo W - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ek sal dit binnekort weer doen.

Marshall R - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gemaklik!

Baie skoon en gerieflik. Die bespreking was maklik met baie goeie kommunikasie. Ons sien uit na die volgende besoek.

Marina S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en Clarens se kuns besigtig.

Ons het lekker gebly en Clarens verken. Vriendelike diens.

Lizelle E - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle E
Gesin met klein kinders

Beeldskone uitsig en gerieflike verblyf.

Sal beslis weer kom en dit aanbeveel.

Anita T - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita T
Gesin met tieners

Groot net en vriendelijk.

Ruime slaapkamers goede ligging.

Johan C - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Eetgeriewe kan verbeter. Andersins baie gerieflik.

Riana S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S
Gesin met klein kinders

Asemrowend! Het dit ongelooflik baie geniet.

Dit was ongelooflik dat ons elke oggend vars melk gekry het! Kon amper nie glo nie. Francois het my dogtertjie gehelp om eiertjies uit die hoenderhok te haal wat ons vir haar gemaak het, sy was in die wolke! Ongelooflik gasvry! Flora het selfs my een bloes gestryk! Sal verseker weer kom!

Tiaan S - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan S
Besigheidsreis

Baie skoon en netjies.

Niemand verwelkom jou nie, maar ek geniet dit want ek is nie iemend wat sommer enige Iemand soengroet nie. Enigste klein issue is miskien die klein braaier. Dis my eie opinie, ek hou van braai, maar is vol nonsens en ek braai met hout. Ons het toe sommer êrens gaan uit eet in Clarens.

James W - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James W
Gesin met tieners

Watter lekker plekkie om net weg te breek al is dit net vir 'n naweek.

Groot dankie aan die eienaars van hierdie besonderse mooi, gerieflike en netjiese verblyf. Sal die plekkie aan enige iemand aanbeveel. Naby aan die winkeltjies wat Clarens so aantreklik maak vir die stadsmense en nie eers te praat van die pragtige natuurskoon nie.

Lawrence L - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer, met al die basiese benodighede en baie naby aan die middestad wat dit ideaal maak as jy Clarens se bierfess bywoon.

Baie dankie vir 'n wonderlike tydjie. Ons het 2 baie lekker nagte daar gebly. Die kamer was skoon, die prys was goed en dit was lekker om my kar agter 'n hek te kon parkeer. Ons sal definitief weer by Clarens Retreat bly.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Stunning room, with all the necessities and very close to the centre of town, which makes it a perfect choice while in Clarens for the Beer Festival.

Thank you very much for a wonderful stay. We had a very present two night stay. Room was clean, price was great and was pleased that my car could be parks behind a gate. Will definitely stay at Clarens Retreat again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Ilana V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clarens Retreat is baie sentraal geleë en kon ons van daar af loop en die hele dorp verken.

Baie dankie aan Gerrit en sy venoot se vriendelikheid. Ons het baie lekker gebly en alles wat ons nodig gehad het was in die kamer beskikbaar. Dit was baie netjies. Ek het ook gewaardeer dat hulle voor die tyd vir ons alles ge e-mail het rakende die ontbyt en ander etes wat beskikbaar is. Alhoewel ons nie daarvan gebruik gemaak het nie, omdat ons al die lekker eet plekke in Clarens wou uit toets. Ons het heerlik gekuier in julle pragtige dorpie en beplan ons om weer in die winter te kom kuier om die sneeu te beleef.

Walter P - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike blyplek, pragtig ingerig, en gawe gasheer.

Ons het baie lekker gebly, goeie waarde vir geld, en stapafstand van restaurante en winkels.

Johan M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M
Gesin met klein kinders

Baie lekker rustig en skoon.

Ons het baie lekker oorgebly by Clarens Retreat. Die plekkie was skoon en netjies en die ligging is baie goed. Die dam met `n parkie en diere is net oorkant die pad en die res van die dorp is binne stapafstand.

Clarese R - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clarese R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en netjies.

Baie mooi en netjies met alles wat mens nodig het. Stapafstand van die winkels en restaurante af. Die eienaar is baie gaaf.

Annelie B - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie B
Saam met vriende

Dit was wonderlik om Clarens se rustigheid in hierdie pragtige selfsorghuis te ervaar.

Clarens Retreat het aan meer as ons verwagtinge voldoen. Dis 'n pragtige, baie netjiese, uitstekend toegeruste selfsorg-eenheid. Die dekor en meubels getuig van baie duur smaak. Dis uitstekend geleë en ons kon die hele Clarens vol stap sonder om weer in 'n voertuig te klim. Die uitsig op die berg terwyl 'n mens ontbyt op die stoep eet, is 'n lafenis vir die siel!

Nadia V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V
Saam met vriende

Gerieflik geleë and netjies.

Loop afstand van all die bedrywighede, veilig, netjies en oulik! Sal definitief terug wees!

Uys V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Uys V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Goed ingerig en netjies, geen omheining maar daar is 'n afdak vir kar. Baie tevrede.

Janco V - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janco V
Gesin met klein kinders

Bevredigend met baie goeie persoonlike diens van eienaars.

Sal Clarens Retreat aanbeveel vir enige persoon. Die eienaars het jou welkom laat voel wat baie oulik maak. Verblyf was netjies en skoon. Al negatiewe aspek is dat daar nie 'n bad in die eenheid was nie, maar wel 'n gerieflike stort.

Johanna H - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Goeie waarde vir geld akkommodasie. Dis loopafstand van alles in die dorpie af. Die ligging is uiters suksesvol. Hierdie blyplek sal ek aanbeveel.

Surina S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Surina S

Vriendelik en gemaklik.

Ons het heerlik gebly. Die ondermat-verwarming in die kamer en verwarmer in die badkamer was 'n aangename verrassing in 'n bitter koue week.

Annemarie D - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly, alles was netjies en die eienaar was baie vriendelik!

Dit was baie aangenaam om by Clarens Retreat te oornag. Die woonstel was skoon en netjies. 'n Lekker bonus was om Wimbledon te kon kyk!

Jackie L - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jackie L
Enkelreisiger

Gerieflik en goed geleë.

Die eienaar is baie behulpsaam en sorg vir heerlike warm geriewe oor 'n baie koue tyd. Die eenhede is baie netjies en goed onderhou.

Danila N - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danila N
Saam met vriende

Uitstekend, fantasties en 'n wonderlike kuier!

Die ontvangs by Clarens Retreat het ons laat voel of ons ou vriende is wat kom kuier, warm, gul en baie welkom. Die verblyf was uit die boonste rakke. Die eenhede is pragtig gemeubeleer, fyn smaakvolle versier en beddegoed van goeie gehalte. Bederfies soos ondervloerse verhitting was die kersie op die koek. Die etes wat ons bestel het was sulke goeie waarde vir geld en absoluut heerlik. Kan steeds nie besluit of die wooneenhede of die berg die mooiste was nie. Ons kom beslis weer kuier!

Isabel O - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was asemrowend.

Baie gasvryheid en dis skoon en netjies. Kos was uitstekend, heerlik. Sal dit definitief aanbeveel vir enige ander persoon.

Richard R - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Richard R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed, maar ...

Die kamer is baie netjies en skoon. Ons is vriendelik ontvang en het oor die algemeen lekker gebly. Die hoofhek sluit glad nie, dis seker nie so 'n groot issue nie, want dit is tog Clarens. Ons het Vrydag arriveer en melk in die yskas gevind, maar dit is nie vervang toe die kamer skoongemaak is Saterdag nie. Ons moes toe Sondagoggend swart koffie drink. Vrydagaand het die water in die geiser redelik gou koud geword maar dit was beter Saterdag en Sondag. Die staf het ook vreeslik geraas vroeg Sondagoggend in die waskamer langs ons kamer so ons was vroeër wakker as wat ons wou wees. Dit was 'n kamer waar ons geslaap het, en het nie regtig spesiaal gevoel nie.

Clarens Retreat's terugvoer

Beste Richard.
Baie dankie vir jou terugvoer. Die sakies wat jy genoem het is maklik om reg te stel en sal onmiddelik my aandag kry.
Groete
Gerrit

Clarens Retreat
Lezanne V - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly en baie sentraal!

Ons het heerlik gebly en die eienaar het moeite gedoen met spesiale versoeke van ons kant af. Alles was mooi skoon en baie netjies. Stapafstand van die eetplekkies en winkeltjies maak hierdie plekkie ook ideaal.

Helmine C - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helmine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Ons het heerlik gebly. So naby winkels. 'n Mens stap sommer. Ontbyt was uit die boeke ─ baie keurig voorgesit.

Romijn S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Romijn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, gerieflik en netjies.

Vir 'n naweek-wegbreek sal ons beslis Clarens Retreat aanbeveel. Akkommodasie perfek vir twee persone. Loopafstand van die plein en winkels.

Lizette G - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig en stapafstand na die middel van die dorp.

Ons kort tydjie by Clarens Retreat was baie lekker. Al wat ek fout gevind het was die grootte van die yskas wat bietjie te klein is vir 'n selfsorg-eenheid.

Joey L - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joey L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely self catering unit for weekend.

The unit is very small, but well equipped. On our departure, the unit was being emptied out to sort out minor issues with leaking taps and some revamping.

Magda S - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en aangenaam.

Ons het ons verblyf baie geniet sal dit enige tyd weer wil doen. Volgende keer sal ons die groot huis huur en vriende saambring. Dit was gerieflik naby alles gewees en loopafstand van alle restaurante en winkels. Vir seker sal ons weer gaan kuier!

Theresa E - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gemaklik.

Dit was lekker om in die oggend wakker te word deur met die gesing van voëltjies. Dit was 'n baie aangename ervaring. Die kamer was netjies en lekker ingerig. Met als wat mens nodig het. Net reg vir 2 mense. Dit is baie naby aan alles maar ook uit die 'besige' gedeelte van die dorp. Ek sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel.

Gunther K - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gunther K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Satisfactory accommodation.

The little fridge in the room is not sufficient for self catering, If you want to stay longer than a day.

Angélique D - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angélique D
Gesin met klein kinders

Pragtige plek!

Akkommodasie is nie net gerieflik en skoon nie, maar ook baie goed geleë en stapafstand van alles in die dorp af! Ons sal verseker in die toekoms hier bly wanneer ons in Clarens kuier.

Smith D - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Smith D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spent three nights while exploring Clarens and its surrounds.

Cannot recommend accommodation highly enough! Excellent!

Helmut W - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Helmut W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap en die ondervloerse verhitting het baie gehelp met die koue naweek wat ons ervaar het.

Ek het regtig net twee dinge gemis by Clarens Retreat: 1. 'n TV EN 2. Parkeerplek onderdak vir 'n mens se voertuig. Anders is dit 'n baie lekker oornagslaapplekkie.

Sunelle S - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het, veral op 'n ysige dag.

Sien die sterre.

Charmaine d - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charmaine d
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was net 'n groot teleurstelling oor dit die plek was wat ons gekies het om ons heel eerste huweliksherdenking deur te bring.

Die water was 'n vreeslike groot probleem. Die waterdruk is nie te sleg nie, maar dit was of kokend warm of yskoud. Ons het maar oor die wasbak gewas weens die water. Ons kon ook op 'n stadium hoor hoe die bure kla oor die water toe hulle gebrand het. Dis 'n pragtige plek, maar weens waarde vir geld sal ek eerder op 'n ander plek gaan bly. Ons besoek Clarens ten minste 3 keer per jaar en het vir goedkoper al in beter en lekkerder plekke gebly. Die water het dit ongelukkig 'n onaangename ervaring gemaak.

Terry M - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Terry M

Gemaklik en skoon!

Dit was ideale vir een aand verblyf veral omdat daar so baie is om te sien op die dorp. Mens het net eintlik slaapplek nodig.

Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R860
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 411, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfiU6tYCpBaxu3Bp7m6dZpajM95j3R9eLIfL206fJwMIEU0Iqki?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R860  per nag (vir 2 persone) 95 5 1 5 411 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.512734 28.423188
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!