Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clarens Retreat

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 144 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Doreen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Welcoming cosy accommodation. Welcoming stay in a cosy room. We'll be back for longer in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francisca S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantasties! Clarens Retreat is exceptional regarding comfort, cleanliness and the hosts are professional, friendly and helpful. I can confirm that Treat restaurant is fantastic. Good food and good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gina N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike kuier! Baie mooi en gesellige huisie. Die kaggel en elektriese komberse op elke bed was heerlik tydens die koue aande. Lekker naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Natuurskoon en stilte doen wondere vir die siel, gees en liggaam. Pragtige kamer uitsig en netjies. Fantastiese restaurant op perseel met puik kos en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Weitz B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Briljante ervaring: Dankie, Gerrit & span. O, ja! Beslis baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracy F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Ons het gemaklik, skoon en in styl gebly met vriendelike, goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Warm, clean and easy to access. The retreat is homely and perfectly situated within walking distance between all places of interest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Daar is genoeg parkering, veilig, skoon, naby aan alles - kan dit aanbeveel. Ons het baie lekker gebly - waarde vir geld!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Was al voorheen in Clarens, maar geniet dit altyd om daar te wees. Het net oornag, maar alles was in plek en die uitsig vanaf die balkon was nogal besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shelley E
1 nag Saam met vriende
4.4
Apr 2024

Pleasant place. Pleasant place to use as a base to explore Clarens. Basically kitted out. Nice views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 144

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 411, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfiU6tYCpBaxu3Bp7m6dZpajM95j3R9eLIfL206fJwMIEU0Iqki?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 144 5 1 5 411 Main Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.512734 28.423188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang