Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bree Street Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jeanne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 4

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Bree Street Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Irene S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene S
Enkelreisiger

Mamma het gaan rus .

Baie netjies en goed geleë. Sal beslis weer daar gaan bly as ek die Kaap besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Bree Street Apartment se terugvoer

Hallo Irene,

Dankie vir die wonderlike terugvoer! Ek is bly jy het lekker gerus. Dit was 'n plesier om jou as ons gas te hê en ons is bly om te hoor dat jy jou verblyf by ons woonstel geniet het. Ons sien uit daarna om jou weer te verwelkom as jy weer die Kaap besoek. As daar enige spesifieke verbeterings of aanbevelings is wat jy kan voorstel, laat weet ons asb.. Ons streef daarna om ons gasse die beste ervaring moontlik te bied.

Hoop om jou binnekort weer te sien,

Groete,
Jeanne

Bree Street Apartment
Billy B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy B
Enkelreisiger

Wat ñ aangename ervaring! Die plek is baie netjies, skoon en die ekstra moeite.

Wat ñ aangename ervaring! Die plek is baie netjies, skoon en die ekstra moeite met goed soos tissues, ekstra handdoeke, seep, ñ Nespresso-koffiemasjien en komplimentēre koffie "pods" en vele meer! Ek was aangenaam verras met die blyplek!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 50, The Barracks Eenheid 505, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e241d767dbfdf18d7fde80dfc88b0868da3a083130896fb18e0624db09ea43907c79584082f6421f3f5903988249b5092e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 890 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 50 Bree Street The Barracks Unit 505 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919079 18.420024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem