LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Clearwater Self Catering Apartments | LekkeSlaap
+29

Clearwater Self Catering Apartments

Woonstel 1 (41 Clearwater)
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié woonstel het 2 slaapkamers, 1 badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond met 'n stoof, eetgerei en breekware, 'n mikrogolfoond en 'n wasmasjien. In die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. R250 se elektrisiteit word per week ingesluit. Onbeperkte WiFi.

Huisreëls

Rook is streng verbode in die woonstel. Partytjies word nie toegelaat nie. Die swembad en braai-area is nie tans beskikbaar vir gaste nie. Reg van toegang voorbehou. Clearwater Self Catering Apartments is 'n onderneming wat geskik is vir gesinne, vakansiegangers en sakereisigers. Ons word deur goeie gesinswaardes en -beginsels bestuur, daarom versoek ons al ons gaste om dit te respekteer deur hulle daarvolgens te gedra. Allerhande seksuele onsedelikheid en kriminele aktiwiteite word nie toegelaat nie. Ons behou die reg voor om 'n bespreking te beëindig as 'n gas nie ons bepalings en voorwaardes respekteer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Woonstel 2 (70 Woodpecker)

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg. R250 se elektrisiteit word per week ingesluit. Onbeperkte WiFi.

Huisreëls

Rook is streng verbode in die woonstel. Partytjies word nie toegelaat nie. Die swembad en braai-area is nie tans beskikbaar vir gaste nie. Reg van toegang voorbehou. Clearwater Self Catering Apartments is 'n onderneming wat geskik is vir gesinne, vakansiegangers en sakereisigers. Ons word deur goeie gesinswaardes en -beginsels bestuur, daarom versoek ons al ons gaste om dit te respekteer deur hulle daarvolgens te gedra. Allerhande seksuele onsedelikheid en kriminele aktiwiteite word nie toegelaat nie. Ons behou die reg voor om 'n bespreking te beëindig as 'n gas nie ons bepalings en voorwaardes respekteer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lemonwood-straat 6, Eco-Park Landgoed, Clearwater, Centurion, 0144, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1GuZzo6qP1cUT8sChJI3560TEWwGou0xApTjKG9GTfvqaO3T0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 6 Lemonwood Street Clearwater, Eco-Park Estate 0144 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -25.879595959342 28.178158743655
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!