Clifton Breakers 2
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 27, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R6 662 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Clifton Breakers 2 is 'n sjiek selfsorgvakansiewoonstel in die hartjie van die lewendige Clifton. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike kuswegbreek in die Moederstad.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 en suite-badkamers. Die ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n stylvolle en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer bied direkte toegang tot die voorste balkon. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer.
Die helder oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, en daar is 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n knus sithoekie met gemaklike sitplek. Daar is 'n etenstafel vir 8 waar gaste hul maaltye kan geniet en die see-uitsig kan bewonder.
Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n etenstafel waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet. Die woonstel is stapafstand vanaf bekende restaurante, kroeë langs die strand, unieke boetieks en 'n opwindende naglewe.
Slaapplek
’n Bespreking by Clifton Breakers 2 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 651
Jaar gelys 12
Ligging
- Victoria-weg 27, Clifton, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Clifton Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 27, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom