Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Clifton Exclusivity

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 280, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R12 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Clifton Exclusivity is sentraal geleë en 'n juweel op Clifton Steps, Kaapstad. Dit bied direkte toegang tot die strand en hierdie villa is die perfekte plek vir gaste wat op soek is na 'n luukse vakansiehuis.

Dié stylvolle huis het 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die moderne oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, 2 oonde, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, wasmasjien, 'n tuimeldroër, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en hierdie area lei na 'n leefarea wat baie natuurlike lig, asook en 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV het.

Skuifdeure lei na 'n groot stoep met buitemeubels, sonstoele en gasbraaigeriewe. Daar is ook 'n swembad en 'n lieflike see-uitsig.

Slaapplek

’n Bespreking by Clifton Exclusivity sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Kloofweg 280, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R12 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R12 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kloofweg 280, Clifton, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA50273eb5790078ff2cbc28c134a4eecd41c66ffae49291045fe7f8a9d67b9a42c45fa5839b59173186bc905c377e8987d3e7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 500 per nag (plek vir 6) 280 Kloof Road Clifton 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.9365899 18.3795794
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem