Clifton Sea View Courtyard
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 61, Arcadia Steps 8, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R4 289 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Clifton Sea View Courtyard is in die bekende kuswoonbuurt Clifton in Kaapstad en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklas restaurante en strande. Dit is binne maklike bereik vanaf alle doendinge en besienswaardighede in die Moederstad.
Die woonstel het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers, waarvan een 'n koninggrootte-bed het en die ander 'n koningingrootte-bed. Daar is 2 badkamers, elk met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die ten volle toegeruste kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig oor die see en op die berge. Daar is 'n eetkamertafel en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Parkeerplek is beskikbaar in die straat. Daar is ook veilige parkeerplek beskikbaar teen 'n addisionele koste en is onderhewig aan beskikbaarheid.
Slaapplek
’n Bespreking by Clifton Sea View Courtyard sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Hertzog Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 10
Jaar gelys 5
Ligging
- Victoriastraat 61, Arcadia Steps 8, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Clifton Sea View Courtyard het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Clifton Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoriastraat 61, Arcadia Steps 8, Clifton, 8005, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18