Clifton Beachfront Magic Apartment
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 63, Clifton Court 4, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12
- Vanaf R5 564 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Clifton Beachfront Magic Apartment is in die gewilde kusbuurt Clifton in Kaapstad geleë en bied gehalteverblyf naby verskeie winkels, wêreldklasrestaurante en strande. Dit is naby verskeie doendinge en besienswaardighede in die Moederstad.
Dié woonstel het lugversorging, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n groot bad, toilet en 'n wasbak. Die hoofslaapkamer kyk uit oor die see en lei na 'n balkon met 'n aparte ingang. Die tweede badkamer is apart en het 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die oopplan-leefarea het gerieflike sitplek. Die sitkamer lei na 'n balkon met 'n mooi uitsig oor die strande en die berge. Daar is 'n eetkamertafel waar gaste saam etes kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.
Parkeerplek is in die straat beskikbaar. Alternatiewelik, kan parkeerplek teen 'n ekstra koste en onderhewig aan beskikbaarheid gereël word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Hertzog Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Victoria-weg 63, Clifton Court 4, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink Clifton Beachfront Magic Apartment het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Clifton Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Victoria-weg 63, Clifton Court 4, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 12