Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cloeteskraal Chalets

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rivier-chalet No. 1 met warmwater-Jacuzzi
Selfsorg
Rivier-chalet No. 2 met warmwater-Jacuzzi
Selfsorg
Rivier-chalet No. 3 met warmwater-Jacuzzi
Selfsorg
Glam Caravan Camping No.1 - met warm/koue bad
Selfsorg
Rivier Chalet No. 4 Eenslaapkamer met warmwater-Jacuzzi
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R400 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

1. 'n Breekskadedeposito van R400 moet met aankoms per chalet betaal word en sal ná inspeksie en nadat die sleutels en TV- en DStv-afstandbeheertoestelle terugbesorg is, terugbetaal word. Let asseblief daarop dat die kansellasiefooi gehef word indien gaste kanselleer. Moenie die breekskadedeposito in die bankrekening inbetaal nie.

2. Cloeteskraal Chalets laat nie besprekings vir rampartytjies/hennepartytjies of matrieks toe nie. Enige besprekings van só aard sal gekanselleer word sonder terugbetaling. Jammer as dit enige ongerief veroorsaak.

3. Geen troeteldiere word onder enige omstandighede toegelaat nie.

4. Cloeteskraal Chalets sal nie aanspreeklik gehou word vir enige verlies of skade aan persoonlike eiendom of enige beserings nie.

5. Cloeteskraal Chalets behou te alle tye die reg tot toegang voor.

6. Inkloktye is streng van 13:00 tot 19:00 op die laatste.

7. Die geraasvlakke van alle musiek/klanktoerusting moet laag gehou word sodat ander gaste nie gesteur word nie.

8. Ná 22:00 moet gaste stil wees.

9. Die aantal gaste is beperk tot die aantal beddens per eenheid.

10. Buite seisoen: Op die uitklokdag moet die eenheid teen 15:00 ontruim wees. Geniet dus gerus die dag hier, tensy die eenheid vir dieselfde dag deur 'n volgende gas bespreek is - uitkloktyd is dan 10:00. Spitsseisoen: Op die uitklokdag moet die eenheid teen 10:00 ontruim wees.

11.• Eskom Beurtkrag: Wees asb. Voorbereid, on sweet nie altyd wanneer die krag af gaan nie. So bring ‘n fles of lig saam wat julle verblyf sal vergemaklik

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 15:00
  • Adres: Cloeteskraal Chalets, Op die pad tussen Hopefield en Velddrif (R234), Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09f5da88e0b0b1bd97f0d81288e887521dfbc6cb434519e0ed7ec0a8dd56a638453076378a3cc8e580162b298a7afd5c82aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 170 5 1 5 Cloeteskraal Chalets On road between Hopefield and Velddrif (R234) 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 15:00 -32.875468956575 18.223310261964
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem